Menu terloops
In Realiteit & Speletjie [15 Nov 2025]

‘Boer soek ’n vrou’: Foto’s van 18de groep boere wat perfekte pasmaat soek


Voordat jy spring om ’n liefdesbrief vir een van ‘Boer soek ’n vrou’ se tien boere te skryf, kyk eers die kat mooi uit die boom! Hier is ’n paar foto’s van die boere in hul natuurlike habitat…

‘Boer soek ’n vrou’: Foto’s van 18de groep boere wat perfekte pasmaat soek

Die nuwe oes boere vir die volgende seisoen van die maatsoekreeks Boer soek ’n vrou is pas aangekondig. Maar voordat jy spring om ’n liefdesbrief vir een van die tien boere te skryf, kyk eers die kat mooi uit die boom… Daarvoor het Terloops ’n fotogalery van die boere saamgestel om jou te help kies in wie se oë jy die graagste sal wil kyk.

Vanaf Maandag deel ons ook die boere se profiele om só die lot een vir een beter te leer ken.

Die nuwe seisoen van Boer soek ’n vrou sal van Augustus 2026 op kykNET uitgesaai word. Die reeks sal, soos altyd, fokus op die vyf boere wat die meeste briewe ontvang het. 

Arno (28) van Tzaneen, Limpopo is ’n bosbouboer wat ’n vroulike pasmaat soek.

Boer soek 'n vrou Arno
Boer soek 'n vrou Arno
Boer soek 'n vrou Arno

David (43) van Vierfontein, Vrystaat werk by ’n gemengde boerdery en soek ’n vroulike pasmaat.

Boer soek 'n Vrou S18 David
Boer soek 'n Vrou S18 David
Boer soek 'n Vrou S18 David

Francois (34) van Hoedspruit, Mpumalanga is ’n natuurbewaarder en soek ’n vroulike pasmaat.

BOER SOEK 'N VROU, FRANCOIS

Jack (30) van Hermanus, Wes-Kaap is ’n appel- en peerboer en soek ’n vroulike pasmaat.

Boer soek 'n Vrou S18 Jack
Boer soek 'n Vrou S18 Jack
Boer soek 'n Vrou S18 Jack

Jacques (32) van Nelspruit, Mpumalanga is ’n akadamianeutboer en soek ’n vroulike pasmaat.

Boer soek 'n Vrou S18 Jacques
Boer soek 'n Vrou S18 Jacques

JD (28) van Reitz, Vrystaat werk by ’n gemengde boerdery en soek ’n vroulike pasmaat.

Boer soek 'n Vrou S18 JD
Boer soek 'n Vrou S18 JD
Boer soek 'n Vrou S18 JD

Junior (35) van Bethlehem, Vrystaat werk by ’n gemengde boerdery en soek ’n vroulike pasmaat.

Boer soek 'n Vrou S18 Junior

Leandi (36) van Ventersdorp, Noordwes is ’n beesboer en soek ’n manlike pasmaat.

Boer soek 'n vrou, Leandie
Boer soek 'n vrou, Leandie

Luan (26) van Strydenburg, Noord-Kaap is ’n skaapboer en soek ’n vroulike pasmaat.

Boer soek 'n Vrou_18_Luan
Boer soek 'n Vrou_18_Luan
Boer soek 'n Vrou_18_Luan

Willie (37) van Harrismith, Vrystaat is ’n bees- en mielieboer en soek ’n vroulike pasmaat.

Boer soek 'n Vrou_18_Willie
Boer soek 'n Vrou_18_Willie
Boer soek 'n Vrou_18_Willie

Die 17de seisoen van Boer soek ’n vrou is vir nog ’n wyle op DStv Catch Up beskikbaar. Kyk ook die vorige seisoene op Showmax  

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Jou ‘Skemergrond’-gids vir September 2026

Lily en Ruan is gebroke en Christine se verlede haal haar in. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Suidooster’-kykgids vir September 2026

Nazeem is ’n doring in Bridgette se vlees en Frankie en Riaan het ’n moeilike gesprek. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.

Meer
13

Wat om te kyk dié Vrouemaand: 13 reekse en rolprente waarin vroue die storie dryf

Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.

Meer

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer
Sien alle opsies