Menu terloops

Arendsvlei S1-4

Op DStv en Showmax [Gepubliseer op 28 Sep 2021]


’n telenovella wat draai om die leerders, hul ouers, en die onderwysers van ’n hoërskool op die Kaapse Vlakte.

Kyk nou

Arendsvlei S1-4
Kyk lokprent

Die SAFTA-benoemde Arendsvlei is ’n meesleurende telenovella wat draai om die leerders, hul ouers, en die onderwysers van die Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte. 

Dit gee ’n blik op die wêreld van tieners met storielyne wat wissel van groepsdruk, seks en dwelms, tot druk om te presteer, in te pas, maar ook om getrou aan hulself te bly. Dan is daar natuurlik ook die volwasse garde se sagas – ’n bietjie moord hier, ’n affair of wat daar – en saam is dié kombinasie uiters boeiende kykstof. 

Die rolverdeling sluit in veteraan-sepiester Ilse Klink (Nêrens, Noord-Kaap), Carmen Maarman (Lui maar op, Belinda) en Jolene Martin (Fishy Fêshuns). Die eerste drie seisoene is nou op Showmax. Kyk dit ook op kykNET & kie op DStv of DStv Online.

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Jou ‘Suidooster’-kykgids vir September 2026

Nazeem is ’n doring in Bridgette se vlees en Frankie en Riaan het ’n moeilike gesprek. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in September kan uitsien.

Meer
13

Wat om te kyk dié Vrouemaand: 13 reekse en rolprente waarin vroue die storie dryf

Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.

Meer

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer
Sien alle opsies