Menu terloops

Die byl

Al ses seisoene van ‘Die Byl’ uiteindelik op ‘Showmax’; Waldemar Schultz vertel oor ikoniese reeks en rol 

“Om met die spanne, spelers, die mense agter die kameras die kreatiewe journey van hierdie ses seisoene te kon deel, was deur en deur ’n hoogtepunt van my loopbaan,” vertel die akteur Waldemar Schultz oor die ikoniese Afrikaanse speurverhaal, ‘Die Byl’. Al ses seisoene is nou uiteindelik op Showmax beskikbaar.

Meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies