
Twee mans se paaie kruis in ’n ondersteuningsgroep ná die verlies van geliefdes. kykNET se 'Elke donker wolk' verken hoe ’n onverwagse vriendskap ruimte skep vir vergifnis, genesing en hoop.
Meer
Ná ’n voorskou van die eerste episode laat 'Kokkedoor: Klassiek' vir Marteni Burger verlang na haar ouma se resepte én sien sy uit na nog skeppies nostalgie - met ’n knippie kombuisdrama en verrassende kinkels daarby.
Meer
Van wildplase en wynkelders tot huise met karakter: VIA se November-aanbod beloof vars ontdekkings. Kuier saam met Shari Kennedy, Leandie du Randt, Frank Rautenbach en JP Quickelberge, en leer ken die mense, stories en plekke wat Suid-Afrika so besonders maak.
Meer
"Enige persoon se geloofsreis is ’n baie persoonlike reis, en dit gebeur alles baie innerlik", sê Chanel Muller, die skrywer, regisseur en vervaardiger van die kykNET-reeks 'Sy, die meeue en die Heilige Gees'.
Meer
In vandeesweek se episode van 'Carte Blanche' word daar onder meer ondersoek ingestel na Suid-Afrika se betrokkenheid by die oorlog in Oekraïne en die helde by ’n Kaapse hospitaal wat veg vir die lewens van pasgebore babatjies.
Meer
‘Carte Blanche’ is welbekend onder Suid-Afrikaners as ’n nuusprogram wat die waarheid – en hoe dít Suid-Afrikaners raak – vooropstel. En dié week se stories is geen uitsondering nie.
Meer