Menu terloops
In Wat om te kyk [6 Sep 2021]

Somerkersfees


Wat noem jy ’n wanfunksionele gesin wat saam op vakansie gaan? ’n Tikkende, konflik-gelaaide tydbom.

Kyk nou

Somerkersfees
Kyk lokprent

In Somerkersfees (2019) moet ’n wanfunksionele gesin mekaar se foute en gebreke aanvaar, en die verskille en geskille tussen hulle verwerk – als op ’n familievakansie by die see. 

Genre: Familiedrama
Tydsduur: 99 minute
Regisseur: Jaco Bouwer
Rolverdeling: Milan Murray (Liewe Kersfeesvader), Edwin van der Walt (Wonderlus), Marguerite van Eeden (Sara se Geheim), Marvin Lee Beukes (Die Byl) en ander. Kyk die fliek op Showmax.

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Augustus 2026

Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Binnelanders’-kykgids vir Augustus 2026

Die waarheid oor ’n dokter lei tot ’n dramatiese wending en Joe is desperaat om vrae oor sy identiteit te beantwoord. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.

Meer
Sien alle opsies