Menu terloops

Binnelanders

Op DStv en Showmax [Gepubliseer op 28 Sep 2021]


Die wel en weë van die Binnelanders-kliniek se personeel en pasiënte.

Kyk nou

Binnelanders
Kyk lokprent

Vir 16 jaar reeds verober sepievrate die hoogdrama wat in die Binneland-kliniek afspeel. 

Die reeks fokus op die wel en weë van die kliniek se personeel en pasiënte, maar met die hoeveelheid drama wat in die lewens van die karakters afspeel – van verlief raak op pasiënte, tot die afweer van industriële spioenasie – is dit besonders dat daar ooit tyd is om enige werk gedoen te kry!

Kyk dit op Showmax, kykNET op DStv en DStv Catch Up.

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

13

Wat om te kyk dié Vrouemaand: 13 reekse en rolprente waarin vroue die storie dryf

Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.

Meer

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Augustus 2026

Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer
Sien alle opsies