Menu terloops

Resultate vir boer soek 'n vrou

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Só gaan dit met die boere se hartsake

Verlief? Verloof? Vergete? So gaan dit met boere Evert, Rudi, Willie, Pieter en Rudi H nadat hulle aan 'Boer soek ’n vrou' deelgeneem het.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Wie nie waag nie, wen nie – laaste kans om vir boere te skryf

Vat ’n kans op liefde! Briewe aan die 18de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ se tien boere moet voor middernag op 4 Desember 2025 ingedien word.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Luan gereed om toekoms met perfekte pasmaat te begin

"Ek soek ’n vrou wat lief is vir die Here en weet waar haar krag vandaan kom. Iemand wat lag en lewe," deel 'Boer soek ’n vrou' se Luan.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Boer Willie soek pasmaat met ‘lekker sin vir humor en gebou vir lag saam met mense’

"Ek wil graag iemand ontmoet met wie ek reguit, deeglik en eerlik kan wees en vir wie ek nie halwe waarhede hoef te vertel nie. ’n Mens moet kan aanpas bymekaar en mekaar kan aanvul," deel 'Boer soek ’n vrou' se Willie.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Junior se hartsbegeerte is iemand wat saam met hom kan lag

"Ná 10 jaar van enkellopend wees, het ek gedink dalk is dit tyd om iets anders te probeer. Ek sien uit om my vrou te ontmoet," vertel boer Junior oor hoekom hy vir 'Boer soek ’n vrou' ingeskryf het.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: ‘Vrou wat my nou ontmoet, gaan met beste weergawe van my wegloop, sê boer Jacques

"Liefde en vriendskap is iets wat jy nooit voor moet vra of smeek nie." Dít, deel 'Boer soek ’n vrou' se hubare Jacques, tel onder die belangrikste lesse wat hy al in verhoudings geleer het.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Leandi vat ‘groot kans’ om liefde te vind

"Ek is op soek na ’n Godvresende man wat die beste weergawe van myself kan uitbring," deel ‘Boer soek ’n vrou’ se Leandi.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Vir Jack se pasmaat sal daar altyd blomme in die huis wees

"Ek soek na iemand wat my uitdaag en met wie ek kan groei; iemand wat hul eie stempel kan afdruk," deel ‘Boer soek ’n vrou’ se Jack.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Boer JD hoop om ‘ ’n sterk vrou met ’n sagte hart’ vir lewe saam op die plaas te vind

"Ek het baie liefde om te gee, en ek verlang na ’n maat wat my kan liefhê vir wie ek is, en wat saam met my ’n lewe wil bou – nie net in die hart nie, maar ook op die grond," vertel ‘Boer soek ’n vrou’ se JD.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Boer Francois wil lekker lag met onafhanklike, intelligente pasmaat

"Onafhanklik, intelligent, aktief, bereid om in afsondering te woon en iemand wat my laat lag en gemaklik voel," is hoe 'Boer soek ’n vrou' se Francois sy ideale pasmaat beskryf.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: ‘As ek vir iemand lief is, gee ek alles’ sê boer David

"Ek droom van ’n sterk, stylvolle en sagte vrou – iemand wat haar eie pad stap, maar ook bereid is om hande te vat," vertel ‘Boer soek ’n vrou’ se David.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Vanjaar se pasmaats gee raad aan voornemende briefskrywers vir die 18de seisoen

Vat ’n kans, wees oopkop, en hou jou waardes, jou geloof en jou opregte self naby aan jou deur die hele proses – dís net van die raad wat vanjaar se ‘Boer soek ’n vrou’-pasmaats vir voornemende briefskrywers het. 

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Romantiese boer Arno gereed om lewe met ‘sagte en liefdevolle’ maat te deel

"Ek verlang na ’n egte, eenvoudige en eerlike verhouding – iemand wat my waardes deel, wat saam met my kan groei en die mooi en die uitdagings van die lewe saam met my kan dra," vertel ‘Boer soek ’n vrou’ se Arno.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Foto’s van 18de groep boere wat perfekte pasmaat soek

Voordat jy spring om ’n liefdesbrief vir een van 'Boer soek ’n vrou' se tien boere te skryf, kyk eers die kat mooi uit die boom! Hier is ’n paar foto's van die boere in hul natuurlike habitat...

Meer

Ontmoet ‘Boer soek ’n vrou’ se nuwe oes boere vir 18de seisoen

Ná talle kinkels en mooi liefdesverhale wat die pas afgelope seisoen van 'Boer soek ’n vrou' opgelewer het, maak Kupido gereed om die eerste pyle in die 18de seisoen van dié maatsoekreeks af te vuur met die bekendstelling van ’n nuwe groep boere.

Meer

‘Boer soek ’n Vrou’: Wie’s nog saam, en wie nie? 

Die liefde is nie (net) maanskyn en rose nie... Iets wat die 'Boer soek ’n Vrou'-deelnemers goed weet... Hier is waar die boere se hartsake staan ná afloop van verlede week se reünie-episode.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ se Lauren: ‘Evert sal altyd ’n spesiale plek in my hart hê…’ 

“Alhoewel ek met ’n stukkende hart en teleurstelling weggeloop het van hierdie ervaring, glo ek steeds dat ek my partner in crime en beste vriend gaan vind om hierdie dolle en wonderlike lewe mee te deel,” vertel 'Boer soek ’n vrou' se Lauren nadat haar en Evert se verhouding ten einde geloop het.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Geen trouklokkies vir Cilmari en Willie nie, maar…

Sy en Willie het groot pelle geword, maar van ’n 'groot liefde' is daar nie sprake nie, vertel 'Boer soek ’n vrou' se Cilmari.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Dis reünietyd! Wie se harte het Kupido getref…?

… en watter boere het Kupido heeltemal gemis tydens die afgelope seisoen van ‘Boer soek ’n Vrou’?

Meer

‘Ek dink my sielsmaat is al oorlede,‘ sê ‘Boer soek ’n vrou’ se Lizelle

Natuurlik was daar teleurstelling, maar haar hart is egter nie gebreek nie, vertel ‘Boer soek ’n vrou’ se Lizelle nadat kykers vandeesweek onkant gevang is toe Rudi H met ’n splinternuwe pasmaat – en nie Lizelle soos almal verwag het nie – vir die reeks se vakansieweek aangemeld het. 

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Die kinkel van alle kinkels…Wat jy alles moet oor Rudi H se Lenmarie moet weet

Ná al die drama met Paola, en Ella se tranerige afskeid, het Rudi H almal uitgeboul toe hy ’n splinternuwe pasmaat aan ‘Boer soek ’n vrou’-kykers bekendgestel het. 

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Son, see en vakansie . . .en ’n groot kinkel wat die koppe laat draai!   

Dit is uiteindelik tyd vir ‘Boer soek ’n Vrou’ se vakansieweek-episode en daar is ’n baie verrassende kinkel te danke aan Rudi H…

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Skoen aan die ander voet met pasmaats se familie en vriende

Hierdie week was dit die boere se beurt om hul gekose pasmaats se familie en vriende te ontmoet – én te beïndruk... Hier is als wat jy moet weet van vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou'.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ se Arnold: ‘Ek dra geen kwaad teenoor Hannes nie’

Ja, Rudi se siel het diep met hom geresoneer, maar 'Boer soek ’n vrou' se Arnold glo steeds dat alles uiteindelik uitgewerk het "soos dit moes".

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies