Menu terloops

Inventing Anna

Op Netflix [Gepubliseer op 11 Feb 2022]


‘Inventing Anna’ is gegrond op die ware verhaal van hoe Anna Delvey haarself as ’n Duitse erfgenaam voorgedoen en New York se rykstes bedrieg het.

Inventing Anna
Kyk lokprent

Inventing Anna is gegrond op die New York-artikel “How Anna Delvey Tricked New York’s Party People” deur Jessica Pressler, oor hoe die fake socialite Anna Delvey dit reggekry het om ’n rat voor New York se rykstes se oë te draai.

Inventing Anna volg ’n joernalis (vertolk deur Anna Chlumsky) se ondersoek na hoe Anna (regte naam Anna Sorokin), haarself as ’n sogenaamde Duitse erfgenaam voorgedoen het, en mettertyd ’n hele rits mense bedrieg, en ook hul geld gesteel het.

Anna word deur die talentvolle Julia Garner vertolk.

As ’n semi-fiktiewe vertelling is dié verregaande bedrogspul vol sappige detail en drama – soos die hoofkarakter self.

Vanaf 11 Februarie.

Kyk ook:

Kry Netflix met DStv

DStv-intekenare kan met die nuwe Explora Ultra toegang tot Netflix kry. Kry dit nou →

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Augustus 2026

Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Binnelanders’-kykgids vir Augustus 2026

Die waarheid oor ’n dokter lei tot ’n dramatiese wending en Joe is desperaat om vrae oor sy identiteit te beantwoord. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.

Meer
Sien alle opsies