Die finale seisoen van die TV-fenomeen 'Stranger Things'; ’n nuwe 'Kokkedoor'; liefdesintrige in 'Maxton Hall' se tweede seisoen; en Guillermo del Toro se 'Frankenstein' tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Doğa maak ’n groot besluit oor haar studies terwyl ’n misverstand tussen Pembe en Abdullah ontstaan. Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op 'Dikker as water'-kykers wag.
Meer
Karla en Arno se verhouding word op die proef gestel en Danie se gevaarlike obsessie dryf hom tot uiterstes... Hier is waarna ‘Diepe Waters’-kykers vandeesmaand kan uitsien.
Meer
Wade ruk heeltemal handuit en Angie en Zoë wil mekaar weer aan die hare beetkry... Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in November kan uitsien.
Meer
Romanse? Check. Voorspelbaarheid (en tog ook nie). Check. Tranetrekkers? Check.
Meer
Wat om te kyk: 'Die nuusmakers', ’n nuwe Afrikaanse drama wat persoonlike en professionele drama in die nuuskantoor in oënskou bring; die gewilde avontuur-realiteitsreeks 'Die brug' se tweede uittog; Tina Fey in 'The Four Seasons', ’n reeks wat raakvat soos min; en Bridget Jones se vierde fliekavontuur – dié stories en meer tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Zoë Saldaña met ’n verstommende vertolking in die veelbesproke ‘Emilia Pérez’, Adrien Brody met sy indringende spel in ‘The Brutalist’, en Kieran Culkin in ’n loopbaanbeste rol waarvoor hy amper-amper nee gesê het – hier is vanjaar se Oscarwenners én waar jy dié bekroonde rolprente kan stroom.
Meer
Vir die jare lange vriende en komediante Schalk Bezuidenhout en Kate Pinchuck is Showmax se 'Soos Pynappel op Pizza' die eerste keer wat hulle die hoofrolle in ’n romkom vertolk. Dié duo vertel meer.
Meer
In die romantiese komedie 'Gebokste Liefde' vertolk die Safta-wenner Tarryn Wyngaard ene Suma-Lee, ’n geskeide enkelma met haas nimmereindige slegte geluk.
Meer
Wat om te kyk: Die popkultuur-fenomeen ‘White Lotus’ keer terug vir ’n derde seisoen, ‘Suits’ se spin-off, ‘Suits L.A.’, maak sy debuut, en Kate Hudson is in haar element in die nuwe Mindy Kaling-komedie, ‘Running Point’ – hierdie stories tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Van 'Een keer om die son' se Donnalee Roberts en 'Suidooster' se Lauren Joseph, tot ’n in-diepte gesprek oor intimiteit op die skerm en doyenne Sandra Prinsloo oor haar geliewe Moekie in 'Koek' – ons skrywers het vanjaar met van Suid-Afrika se talentvolste kunstenaars gesels.
Meer
Wat om te kyk: Die tweede seisoen van Netflix se rekordbreker-reeks, 'Squid Game'; die Afrikaanse reeks 'Spooksoeker'; en die skrywer Gabriel García Márquez se magnum opus, 'One Hundred Years of Solitude', wat in ’n uitsonderlike TV-reeks omskep is, tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
Die kykNET-sepies ‘Suidooster’ en ‘Binnelanders’, Mzansi Magic se ‘Shaka Ilembe’ en Showmax se ‘Rosemary’s Hitlist’, ‘Outlaws’, ‘Dam S2’ en ‘Spinners’ tel onder vanjaar se top-benoemdes vir Safta-toekennings.
Meer
Gryp die popcorn en rosé en kyk ’n paar van die mees ikoniese chick flicks en reekse wat ons oor die jare vermaak en geïnspireer het. Of jy nou lus is vir ’n lekker romcom, ’n hoërskooldrama, of ’n feel good-reeks, hierdie lys van 12 throwback-juwele is beskikbaar op jou gunsteling-stromingsplatforms.
Meer
Intimiteitskoördinering is die nuutste beroep in die televisie- en rolprentbedryf en die bekroonde Suid-Afrikaanse regisseur Sara Blecher doen plaaslik en internasionaal baanbrekerswerk op dié gebied. Sy het met Riëtte van der Wat gesels.
Meer
Kan jy vriende bly met jou ekse? Ja of nee?’ Dié verdelende vraag is die kern van Showmax se nuwe Afrikaanse romkom, 'Eksie Perfeksie'.
Meer
'Koek' en 'Taktiek' is voor in die TV-koor met ses benoemings elk by vanjaar se Silwerskermtoekennings vir Film en TV.
Meer
Van dodelike aksie tot ’n dramatiese ommekeer – dié TV-reekse tel onder terloops se topkeuses wat jy in 2023 kon (en steeds kan) stroom.
Meer
Daar is baie rugby om vandeesmaand te kyk, maar daar is ook ’n ellelange lys van nuwe reekse en flieks op my kyklys. Jennifer Aniston in die derde seisoen van ‘The Morning Show’, asook die bekroonde Edwin van der Walt in ‘Fraksie’ op Showmax tel as deel van my redakteurskeuse vir September.
Meer
Op Netflix
Op Netflix
'XO, Kitty' op Netflix is prettige spookasem-kykstof vir wanneer jy nie jou brein wil gebruik nie en nie weet wat om te kyk nie.
Meer
Wat om te kyk vandeesmaand: Fantastiese plaaslike reekse ‘Recipes for Love & Murder’ en ‘Dinge van ’n Kind’ kry uiteindelik skermtyd op Showmax; ‘Projek Dina’ keer terug vir ’n derde seisoen; tienerdrama in ‘XO, Kitty’; en die Suid-Afrikaanse aktrise Charlbi Dean se laaste rol in die satiriese Oscar-benoemde fliek, ‘Triangle of Sadness’, is die redakteurskeuse vir Mei 2023.
Meer
Daar is dalk net hoop vir die romantiese komedie, te oordeel aan Reese Witherspoon en Ashton Kutcher se nuwe fliek 'Your place or mine'.
Meer
Van die Afrikaanse tiener-romkom 'Jou Romeo' tot die smeulende liefdesverhaal tussen Tessa en Hardin wat in die 'After'-trilogie afspeel – hier is agt romantiese tienerflieks met nét die regte hoeveelheid soetsappigheid.
Meer