Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.
Meer
Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.
Meer
Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.
Meer
Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Van ‘Finding Optel’ en 'The Wild Robot' tot ‘Fuller House’ en 'Een keer om die son' – daar is heelparty TV-reekse en flieks wat jy oor die lang skoolvakansie as gesin saam kan kyk.
Meer
Van familievriendelike lokettreffers tot betowerende TV-avonture – dié sewe stories op Showmax behoort die jongklomp (en selfs die ouer klomp!) dié vakansie vir ’n wyle te vermaak.
Meer
Zoë Saldaña met ’n verstommende vertolking in die veelbesproke ‘Emilia Pérez’, Adrien Brody met sy indringende spel in ‘The Brutalist’, en Kieran Culkin in ’n loopbaanbeste rol waarvoor hy amper-amper nee gesê het – hier is vanjaar se Oscarwenners én waar jy dié bekroonde rolprente kan stroom.
MeerDeesdae bied kindertelevisie baie goeie opvoedkundige kykstof met lesse wat subtiel en speels oorgedra word. Hier is ʼn paar voorstelle vir leersame programme.
Meer
Animasiekunstenaars-, skrywers en regisseurs van Afrika hoef nie ʼn treë terug te staan vir hul internasionale eweknieë nie. Triggerfish Animation Studios in Kaapstad neem die voortou. Hul kreatiewe direkteur Anthony Silverston het Riëtte van der Wat vertel waarom stories uit die vasteland internasionale opslae maak.
Meer