Menu terloops

Bosch S1-7

Op Showmax [Gepubliseer op 1 Sep 2022]


‘Bosch’ se nuutste – en laaste – seisoen het ’n punt van 100% op Rotten Tomatoes. Al sewe seisoene van die gewilde dramareeks is nou op Showmax beskikbaar om te stroom.

Bosch S1-7

Bosch is gegrond op Michael Connelly se 2014-roman, The Burning Room.

Die sewende seisoen van dié immergewilde dramareeks is ook sy laaste en ons sien hoe Harry Bosch (Titus Welliver) die dood van ’n tienjarige meisie in ’n brand ondersoek.

As brandstigting die oorsaak van die vlammehel blyk te wees, waag Bosch alles om haar moordenaar te laat moet, ten spyte van teenkanting van the powers that be. Sy credo, “almal tel of niemand tel nie” word werklik getoets. 

Seisoen 7 het ’n punt van 100% op Rotten Tomatoes en is vanaf 1 September beskikbaar om te stroom

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

13

Wat om te kyk dié Vrouemaand: 13 reekse en rolprente waarin vroue die storie dryf

Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.

Meer

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Augustus 2026

Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer
Sien alle opsies