Menu terloops

View trailer
Kyk lokprent

Suidooster S1-8

Op DStv en Showmax

Die Octobers, die Samsodiens en die Du Plooys is al in mekaar se besigheid in, in Suidooster.
Meer

Kompleks S1

Twee tieners ontmoet en alles verander in Kompleks, ’n coming of age-storie in die klassieke styl van reekse uit die 90’s soos Dawson’s Creek.

Meer

Projek Dina

Drie speurders word vir ’n nuwe taakmag gekies in dié reeks wat ook op ware gebeure gegrond is.

Meer

Slot S1

'n Briljante psigiater ontwikkel ’n dwelm wat pasiënte se onderbewussyn kan binnedring in die rillerreeks van kykNET.

Meer

Egoli: Plek van Goud

Oor 18 seisoene en 4,686 episodes, het Franz Marx se karakters amper soos huisgaste geword in die sepie Egoli.

Meer
View trailer
Kyk lokprent

Binnelanders

Op DStv en Showmax

Die wel en weë van die Binnelanders-kliniek se personeel en pasiënte.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Arendsvlei S1-4

Op DStv en Showmax

’n telenovella wat draai om die leerders, hul ouers, en die onderwysers van ’n hoërskool op die Kaapse Vlakte.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Getroud met Rugby: Die Sepie S1-6

Op DStv en Showmax

Getroud met Rugby gaan oor veel meer as 80 minute se lynstane en losgemale op die veld. Kyk al ses seisoene nou op Showmax.
Meer

G.I.L

G.I.L is ’n mockumentary-komedie wat by die Grobbies Internasionale lughawe in die middel van nêrens afspeel. Kyk nou op Showmax.

Meer

Tydelik Terminaal

Tydelik Terminaal is ’n hartverwarmende verhaal vol hoop en gegrond op die reeks se skepper, Elanie Rupping, se eie stryd teen kanker. 

Meer

Ekstra Medium S1

Bertie gebruik hy sy laaste sente om ’n vervalle gebou te koop met die idee dat hy dit in ’n cocktail bar omskep.

Meer
View trailer
Kyk lokprent

Skemerdans

Op Showmax

’n Neo-noir moordraaisel speel af op die Kaapse Vlakte in die Oasis Jazz Club in Skemerdans, ’n Showmax Original reeks.
Meer
View trailer
Kyk lokprent

Die Byl S1-4

Op DStv en Showmax

'Die Byl' is geskoei op die ware loopbaan van bekendste speurder, Piet Byleveld. Kyk op DStv en Showmax.
Meer

Jan S1-3

Jan Hendrik van der Westhuizen en sy gewilde kookprogram, Jan, is nou beskikbaar op Showmax. 

Meer
View trailer
Kyk lokprent

Siende Blind S1

Op Showmax

Lena stel misdaadprofiele oor reeksmoordenaars vir die polisie saam in Siende Blind, nou op Showmax.
Meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies