Menu terloops

‘Klein Paradys’: Robbie Kruse is aanbieder van dié nuwe realiteitsreeks

Die gewilde radio en TV-aanbieder Robbie Kruse is aangekondig as die aanbieder van 'Klein Paradys' – ’n nuwe, oorspronklike realiteitsreeks op pad na kykNET... en waarvoor jy nog kan inskryf.

Meer

‘Op my eish!’ met Brendan Peyper: Dinge raak nou taai en 8 goed wat jy moet weet

Dinge verander in ’n oogwink op ’n bitter koue oggend by die Golden Gate Hotel tydens die sewende episode van kykNET se maatsoekreeks ‘Op my eish!’ waarin die sanger Brendan Peyper na sy pasmaat soek.

Meer

Celeste Loots gesels oor baanbrekende ‘Wyfie’ 

Haar karakter in die Showmax-reeks 'Wyfie' is uitgesproke, rebels en droom daarvan om ʼn “mite” te wees. Celeste Loots gesels oor haar ervarings om Amanda te speel en van die voorreg om deel te wees van ʼn Afrikaanse "televisie-revolusie".

Meer

‘Wie word ’n miljoenêr?’: Jy kan die volgende Afrikaanse miljoenêr wees – skryf in!

Vinnige vingers eerste! kykNET se gewilde vasvraprogram 'Wie word ’n miljoenêr?' soek weer deelnemers.

Meer

Kyk nou: Almal wil ’n stukkie van dié ‘Koek’ hê…

In die nuwe Afrikaanse Showmax-reeks, 'Koek', lewer die 'Binnelanders'-aktrise Cindy Swanepoel "die vertoning van haar lewe". En nee, dis beslis nie ’n storie oor gebak nie.

Meer

‘Suidooster’ se Jill Levenberg vertel: ‘Ek kies om weer vry en sonder mure te lewe’

Mymoena Samsodien is een van kykers se mees geliefde sepiekarakters. Die hoogtepunte – en laagtepunte – van die Samsodiens in die kykNET-sepie 'Suidooster' hou kykers al vir jare op die punt van hul stoele. Maar ten spyte van al die drama, is dit Mymoena se groot hart vir haar mense wat kykers daagliks intrek, meen die aktrise wat haar vertolk, Jill Levenberg.

Meer

‘In die sop’: Bertus en Misi terug as restaurantredders

Met die derde seisoen van kykNET se werklikheidsreeks 'In die sop: Restaurant-evolusie' word daar van die Kaap tot die Karoo en Weskus – en ’n eerste keer ook in Gauteng – nuwe lewe in verskeie restaurante geblaas.

Meer

Sepievoorskou: ‘Binnelanders’ se Conrad weet nie wat ons weet nie!

Daar is oorlog in sepieland en ek vermoed dat daar ongelukkig baie verhoudings is wat skade gaan ly. Dié sepievoorskou verklap meer oor wat jy hierdie week (19 tot 23 Februarie 2024) op ‘Suidooster’ en ‘Binnelanders’ kan sien uitspeel.

Meer

Jou telenovela-gids: ’n Vervalste ring in ‘Moederhart’, ’n dronk vuisgeveg in ‘Skerpioen’

Waarna kan jy hierdie week (19 tot 22 Februarie 2024) op die oorgeklankte Turkse telenovelas 'Moederhart' en 'Skerpioen' op kykNET&kie uitsien?

Meer

‘Op my eish’ met Brendan Peyper: Die naels kom uit en 10 goed wat jy moet weet

In die sesde episode van kykNET se gewilde maatsoekreeks 'Op my eish!' met Brendan Peyper veroorsaak Christine se voorspellings konflik.

Meer

Koebaai ‘Arendsvlei’, hallo ‘Skemergrond’

As die geliefde telenovela 'Arendsvlei' later vanjaar tot ’n einde kom, word dit deur ene 'Skemergrond' vervang – ’n nuwe telenovela wat afspeel in Gemoedsdrif, ’n klein dorpie in die Wes-Kaap, en draai om die Louw-familie en hul blomplaas

Meer

Hier’s die skurk weer! Dirk Stoltz vertel oor ‘Diepe Waters’-rol

Suid-Afrikaners ken hom as een van die grootste TV-skurke, en ja, Dirk Stoltz se vorige rolle is die een na die ander boosdoener wat onmin saai. Só ook in sy nuwe rol in die Afrikaanse telenovela, 'Diepe Waters'.

Meer

Jou telenovela-gids: Hierdie week se scoop oor ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’

Waarna kan jy hierdie week (12 tot 15 Februarie 2024) op die oorgeklankte Turkse telenovelas 'Moederhart' en 'Skerpioen' op kykNET&kie uitsien?

Meer

‘Wyfie’: Universiteitsdrama is ʼn ‘fantastiese eerste’ in Afrikaans

Die eerste drie episodes van Showmax se vreeslose nuwe universiteitsdrama, 'Wyfie', beloof om grense te verskuif vir Afrikaanse televisie.

Meer

Sepievoorskou: Kry die tissues reg

Sprokiesverhale verander in nagmerries hierdie week en die mat word onder meer as een familie se voete geruk. Lees ons sepievoorskou vir die week vorentoe.

Meer

‘Op my eish!’ met Brendan Peyper: O jinne, hier kom ’n soen (of meer!) en 10 goed wat jy moet weet

Die Golden Gate-hotel net buite Clarens is waar dinge woeliger begin raak in die vyfde episode van 'Op my Eish!' met die sanger Brendan Peyper.

Meer
5

‘Suidooster’-studs Siya en Nazeem se sake van die hart

Ter viering van Valentynsmaand kyk terloops terug op die liefde en leed van twee 'Suidooster'-hunks, Siya en Nazeem.

Meer
8

Sepie-paartjies koer-koer so… hier is ons agt gunstelinge (vir nou)

’n Liefdesdriehoek, ’n verlowing, uitmaak én opmaak, saam vry, lekkerkry, evil takedowns, ou liefde of nuwe verhoudings – ons het al álles gesien. Tog is daar steeds niks lekkerder as ’n romantiese storielyn in sepieland nie.

Meer

Wat om te kyk: ‘The Whale’, ‘No Hard Feelings’, ‘Lover, Stalker, Killer’ (ril!) en meer

Dié week se TV-gids sluit in een van die snaakste flieks van 2023, ’n ware misdaaddokkie wat jou twee keer gaan laat dink oor online dating en Brendan Fraser se Oscar-bekroonde vertolking in 'The Whale'. Lees verder vir ons keur van vandeesweek se beste keuses, aanlyn en op TV.

Meer

Sepievoorskou: Die waarheid maak seer (veral as jy lekker lieg)

Die waarheid kom altyd op een of ander manier uit en hierdie week is geen uitsondering in ons sepies nie. Lees ons sepievoorskou vir die week vorentoe.

Meer

‘Op my eish!’ met Brendan Peyper: 9 goed wat jy ná episode 4 se wilde ompad moet weet

Ai, ná verlede week se warm soen, het ons gedink die sanger Brendan Peyper gaan vandeesweek groot moves maak. Helaas, dit was eerder sy ouma wat wat toe met "vars bloed" in die vroue se slaai kom krap het...

Meer

‘Klein paradys’: Skryf in vir nuwe realiteitsreeks met R1 miljoen op die spel

kykNET is op soek na pare van twee wat ’n leë dop in ’n vyfster-eenheid vir kuiergaste kan omtower... ondanks al die kinkels en kaskenades wat dié nuwe realiteitsreeks, 'Klein paradys', gaan bied.

Meer

Redakteurskeuse vir Februarie 2024: Mode, manewales, en Messi

Wat om te kyk: ’n Besonderse dokkie oor die legendariese sokkerenigma, Lionel Messi; ’n reeks oor hoe moderne mode tydens die Tweede Wêreldoorlog gestalte gevind het; en die nuwe Showmax se propvol kykspyskaart wat ikoniese reekse soos ‘The Office’ en ‘Parks & Recreation’ insluit – hier is ons keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.

Meer

Kyk uit vir dié agt kinkels in ‘Suidooster’ in Februarie

Gryp na die naaste lamppaal om aan vas te klou, want ’n stormsterk wind word vir Februarie in die kykNET-sepie 'Suidooster' voorspel.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies