Menu terloops

Resultate vir boer soek 'n vrou

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Laaste kans om vir boere te skryf

Vat ’n kans op liefde! Briewe aan die 17de seisoen van 'Boer soek ’n vrou' se tien boere moet voor middernag op 20 November ingedien word.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Hy’s ’n grapjas, maar het ook ’n baie sagte hart, erken boer Pieter

“Dit maak nie saak wat jy doen nie, maar om saam gelukkig in ’n verhouding te wees, te glimlag en te doen wat ook al jy wil doen," vertel 'Boer soek ’n vrou' se boer Pieter.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Boer Christof wil lewe voller maak met liefde, lojalitei

'Boer soek ’n vrou' se boer Christof vertel iemand met ’n hart vir ander mense is vir hom vreeslik aantreklik.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Boer Ruan weet wat hy wil hê

“Ek glo in liefde, want waar daar liefde is, is daar hoop,” vertel 'Boer soek ’n vrou' se boer Ruan.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Boer Reinier wil sy rykdom aan liefde meet

“Ek soek nie ’n spark of ’n vlam nie – ek soek ’n veldbrand,” sê 'Boer soek ’n vrou' se boer Reinier. Hy vertel meer oor wat hy graag in ’n pasmaat wil hê.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Boer Willie soek ’n liefie wat lewensvreugde met hom deel

Sy ideale meisie, vertel 'Boer soek ’n vrou' se boer Willie, is iemand wat dieselfde Christelike waardes as hy koester.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Boer Evert het ‘baie liefde om te gee’

Plaas, familie, geloof, vriende, mense wat die pad saam met jou stap. Dís wat vir 'Boer soek ’n vrou' se boer Evert van Limpopo belangrik is. Hy vertel meer van wat hy in ’n pasmaat soek.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Boer Rudi ken van seerkry, maar glo steeds in liefde

“Ek sal weet ek het liefde gevind, want dis ’n gevoel wat ek kry – van my kleintoontjie af dwarsdeur my menswees en tot in my hart na my brein toe,” vertel 'Boer soek ’n vrou' se boer Rudi.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Boer Lourie slaggereed vir liefde

'Boer soek ’n vrou' se boer Lourie rol trekkerbande in die veld asof dit speelgoedkarretjies is. Hier vertel hy meer oor hoekom hy vir die nuwe seisoen ingeskryf het.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Ja, erken Rudi H, dis tyd om vrou te kry

“Ek glo as julle onmiddellik kliek, dan is dit die regte persoon,” sê 'Boer soek ’n vrou' se boer Rudi H. Leer ken dié boer, wat ook baie beslis in die liefde glo.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S17: Boer Nicolaas wil anker gooi met iemand wat lewe met hom deel

Die top-tien boere wat in die 17de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ ’n liefdesmaat wil vind, is onlangs aangekondig. Hier vertel Nicolaas meer oor homself.

Meer

‘Boer soek ’n Vrou’: Reandi slaggereed met nuwe boere wat liefde soek

Die oes deelnemers vir die volgende seisoen van 'Boer soek ’n vrou' se ouderdomme wissel tussen 26 en 56 en sluit onder meer drie Vrystaters in wat na liefde soek. Dié reeks se nuwe aanbieder, Reandi Grey, stel die hubare boere Sondagaand bekend.

Meer

‘Boer soek ’n Vrou’: ’n Nuwe liefie vir Boer Niel

Boer Niel, die aantreklike 30-jarige boer van Dannhauser, KwaZulu-Natal, het beslis meer as sy kwota aanhangers tydens hierdie seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ gewerf. Hy vertel meer.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ se Reandi Grey oor nuwe hoofstuk

Die skaap is uit die kraal, die kalf is in die put en die hoenderhaan is op die kerktoring. Ja, daar gaan heerlik geskrop word op die werf met Reandi Grey as die sewende aanbieder van 'Boer soek ’n vrou', kykNET se gewilde maatsoekreeks. 

Meer

‘Boer soek ’n Vrou’: Boer Quintus verras met onthulling

Toe nie eensklaps verlief nie... maar hy praat nog elke dag met Ria, verklap boer Quintus uit Amerika.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Marciel se opvolger is… 

Marciel Hopkins was die afgelope vier jaar die Kupido op 'Boer soek ’n vrou'. Nou is dit die aktrise Reandi Grey se beurt om die boodskap van liefde en hoop vir potensiële lewensmaats te help versprei.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S16: Wie het liefde gevind en wie nie?

In die finale episode van hierdie seisoen van 'Boer soek ’n vrou', is daar verrassings, teleurstellings en tog wel hoop op liefde...

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S16:  Iemand gebruik die ‘L’-woord . . . 

In vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' is meer as een boer klaarblyklik smoorverlief, terwyl ’n ander op sy eentjie vir vakansieweek aanmeld.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Een boer twyfel, ’n ander is dolverlief

Wie gaan met die stofsuier ronddans, wie se pa het die bal aan die rol gesit en by watter boer heers daar twyfel? Hier is wat in vandeesweek se episode van 'Boer soek ’n vrou' afgespeel het.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S16: Die boere maak hul keuses, trane loop en harte breek

In hierdie episode van ‘Boer soek ’n vrou’ gaan daar baie taai keuses gemaak moet word en vir sommige mag dit een van hul wonderlikste dae ooit wees. Vir ander… hartverskeurend.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S16: Wie is vir die eerste keer verlief? 

Een van die boere erken hy is vir die eerste keer in sy lewe verlief, terwyl ’n ander een lug sluk as een van die vroue vir hom vra, "Dink jy ek kan lekker vry?" Lees nou ons 'Boer soek ’n vrou'-recap.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S16: Daar word gebraai en gedraai!

Verlede week in ‘Boer soek ’n vrou’ moes vier vroue hul tasse pak. Dit was die einde van hul soektog na boere-liefde vir Veronica, Lize-Mari, Nevé en Aniska. In hierdie episode van kykNET se gewilde maatsoekreeks gaan daar duidelik weer ’n paar opwindende en senutergende oomblikke wees.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: ‘Dis jou hart wat tel’ sê Aniska nadat sy in ’n onverwagse kinkel vir boer Niel groet

Aniska Moller, voormalige hoofdogter van Hoërskool Montana (Pretoria) in 2019, het in die afgelope episode van kykNET se gewilde maatsoekreeks 'Boer soek ’n vrou' vir boer Niel, Hestia en Mikal geheel en al onkant betrap toe sy aangekondig het sy wil die reeks verlaat.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S16: Baie trane rol en die vonke wil-wil spat 

Verlede week is die eerste dame huis toe gestuur toe boer Daandré besluit het Lize-Mari en hy sal nie werklik goeie karperde maak nie. In hierdie episode van kykNET se gewilde maatsoekreeks 'Boer soek ’n vrou' gaan van die ander boere moet kies. 

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies