Oktober op kykNET bring plaasromanse, slim speletjies en stories vir boekliefhebbers. 'Boer soek ’n vrou' se liefdeskeuses sorg vir afwagting, 'Haas se gat' speel met woorde en feite, terwyl 'Boekmerk' by skrywers en leeskringe kuier vir gesprekke oor Afrikaanse boeke.
Meer
Ou vetes vlam op, nuwe liefde vertroebel oordeel en ’n skokwending ruk een gesin se wêreld in Ruiterbosch. Dié Oktober loop spanning hoog in Suidooster. Hier is vyf storielyne wat jy nie wil misloop nie.
Meer
VIA sorg in Oktober vir lekker kykstof met Neels van Jaarsveld se troeteldierstories, kombuiskuiers saam met Aneeka Papier en kookinspirasie van Herman Lensing. Jong kunstenaars wys hul staal in Gekies vir die kollig!, terwyl Die beste in die Noorde wegbreekidees bied. Huisgenoot: Ware lewensdramas keer ook terug vir sy twintigste seisoen.
Meer
Van die nuwe seisoen van een van die beste TV-reekse dié dekade, 'Slow Horses', tot ’n nuwe Afrikaanse drama met Simone Nortmann, en 'Tweespalt', ’n rugbyreeks wat die wedywering tussen die Springbokke en die All Blacks onder die loep bring.
Meer
Katryn en Henry soek na antwoorde en Ella moet ’n belangrike besluit neem. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Petro is gefrustreerd, Tracy neem ’n groot besluit en Joe se lewe is in gevaar. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Die waarheid oor ’n dokter lei tot ’n dramatiese wending en Joe is desperaat om vrae oor sy identiteit te beantwoord. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Die aktrise en musikant Emma van Heyn is nog ’n redelike nuweling in die gange van ‘Binnelanders’ as dr. Katryn Conradie, maar sedert sy dié rol losgeslaan het, het haar lewe groot omwentelinge ondergaan. Sy vertel meer.
Meer
Bonnie gaan daar ’n wipwarit van emosies, terwyl Joe met sy identiteit worstel. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Nicolette staan voor ’n lewensveranderende besluit, en Johan Matthys se ware identiteit word uiteindelik aan die raad onthul... Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Thalia is bekommerd oor Tracy en Nicolette en Uys is diep verlief. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Uys is bekommerd oor Nicolette se gesondheid en iets gebeur wat Elise se drome te verpletter. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Daar is ’n meer-as-vriendskap-vonk tussen Uys en Nicolette en as Hannah verdwyn, is almal op hol. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Die sepie-gunstelinge ‘Suidooster’ en ‘Binnelanders’, die kykNET-reekse ‘Niggies’ en ‘Magda Louw’ en Showmax se ‘Mince Jou Hare’ tel onder vanjaar se top-benoemdes vir die plaaslike Safta-toekennings.
Meer
At trek swaar ná Laetitia se dood en Ella is bekommerd oor Johan se bedoelings... Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Uys en Nicolette stamp (weer) koppe, terwyl Bonnie en haar nuwe woonstelmaats vir groot kopsere sorg... Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Die gewilde sepie 'Binnelanders' vier binnekort ’n besondere mylpaal wanneer dié storie se 5 000ste episode in Januarie uitgesaai word.
Meer
Van tegno-gevegte en wraakplanne tot die afsterwe van ’n geliefde karakter en ’n huwelik in troebel water... Daar was baie drama wat vanjaar in 'Binnelanders' uitgespeel het, maar dié storielyne het veral uitgestaan.
Meer
Nuus oor Laetitia ruk die hele Binneland en Nicolette erken iets skokkend aan Uys. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Tertius raak roekeloos, Thalia neem ’n moeilike besluit en Delia worstel met haar emosies. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Selfs vriendskappe wat glad nie bybedoelings het nie, maak ander dié week jaloers. Maar wanneer is vriendelik té vriendelik in sepieland? Lees ons sepievoorskou vir meer oor die drama wat vandeesweek op ons sepies uitspeel.
Meer
Met meer as 4 000 episodes, ’n lojale kykersbasis en ’n span wat elke dag nuwe lewe in bekende gange blaas, is 'Binnelanders' meer as net ’n sepie – dis ’n instelling. Ons het met regisseur Jolette Roux en van dié sepie se mees geliefde karakters gesels oor wat ‘Binnelanders’ se storiehart laat klop.
Meer
Een familie vind uiteindelik hul voete, terwyl ’n ander heeltemal uitmekaar gedryf word. Lees ons sepievoorskou vir meer oor al die belangrikste storielyne wat vandeesweek op ons sepies ontvou.
Meer
Dis 20 jaar sedert die eerste episode van 'Binnelanders' op kykNET uitgesaai is, en daar blyk steeds geen keer aan dié sepie te wees nie. Ons kyk terug na die grootste, selfs soms haas onmoontlike, oomblikke wat sedert 13 Oktober 2005 in die lewens van die personeel en pasiënte van Binneland-kliniek afgespeel het.
Meer
Vertroue is iets wat jy moet verdien. Ongelukkig vind ons sepiekarakters op die harde manier uit dat daar altyd mense is wat jou eerder in die rug sal steek… Lees ons sepievoorskou vir meer oor die drama wat vandeesweek op ons sepies uitspeel.
Meer
Verhoudings is nie swart en wit nie, en ons sepiekarakters is almal hierdie week in ’n ongemaklike, soms pynlike, grys area. En dít sorg beslis vir naelbytende aksie. Lees ons sepievoorskou vir meer oor die drama wat vandeesweek op ons sepies uitspeel.
Meer
Delia keer terug en is op die oorlogspad, terwyl Louis ’n deurbraak met Hannah maak. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Nie almal se dade kan vergewe word nie, maar nie almal kan met hul eie keuses lewe nie. Daar is dié week groot sake wat op die hart lê in sepieland. Lees ons sepievoorskou vir meer oor die drama wat vandeesweek op ons sepies uitspeel.
Meer