Die finale seisoen van die TV-fenomeen 'Stranger Things'; ’n nuwe 'Kokkedoor'; liefdesintrige in 'Maxton Hall' se tweede seisoen; en Guillermo del Toro se 'Frankenstein' tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Doğa maak ’n groot besluit oor haar studies terwyl ’n misverstand tussen Pembe en Abdullah ontstaan. Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op 'Dikker as water'-kykers wag.
Meer
Karla en Arno se verhouding word op die proef gestel en Danie se gevaarlike obsessie dryf hom tot uiterstes... Hier is waarna ‘Diepe Waters’-kykers vandeesmaand kan uitsien.
Meer
Wade ruk heeltemal handuit en Angie en Zoë wil mekaar weer aan die hare beetkry... Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in November kan uitsien.
Meer
Met die laaste sarsie 'Wyfie'-episodes op hande, kyk ons terug na vyf storielyne wat ons tydens die tweede seisoen van dié baanbrekende Afrikaanse universiteitsdrama geboei het.
Meer
Amanda probeer realiteit ontwyk, terwyl Kyla se lewe ontrafel. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.
Meer
Terwyl Kyla by ’n kruispad verkeer, ry Amanda se emosies wipplank. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.
Meer
Dat haar karakter in 'Wyfie' ’n hele paar jaar ouer as haar liefdesbelangstelling in die reeks, Shay (Beáta Bena Green), is, traak haar min, vertel die aktrise Cintaine Schutte. Is dit immers nie hoe onverwags die liefde kan wees, wat dit so besonders maak nie?
Meer
Van haar eerste TV-rol as Riekie in die immergewilde sepie, 'Binnelanders', tot haar uittog in 'Wyfie' as die naïewe Jessie – die aktrise Zandélle Meyer vertel meer oor hoe Showmax se grensverskuiwende Afrikaanse universiteitsdrama se stel in ’n leerskool ontaard het.
Meer
Dinge raak ernstig tussen Maggie en Shay en Kyla moet moeilike keuses maak. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.
Meer
Amanda kom voor moeilike besluite te staan en Kyla is in ’n desperate situasie verstrengel. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.
Meer
Die ontslape kunstenaar Angie oeh se onmisbare stem klink op op 14 nuwe liedjies as deel van die universiteitsdrama, 'Wyfie', se klankbaan.
Meer
Eva du Preez en Emilie Badenhorst is twee van die regisseurs wat op Showmax se Afrikaanse universiteitsdrama, 'Wyfie', toor. Dié twee vroue vertel meer oor die impak van die reeks en die verteenwoordiging van vroue op – en agter – die skerm.
Meer
Die tweede seisoen van die universiteitsdrama 'Wyfie' het verlede week op Showmax begin. Beáta Bena Green vertolk een van die hoofkaraters, Shay; terwyl Evan Hengst die rol van Hanco vertolk. Hulle het met Riëtte van der Wat gesels oor die kompleksiteit van intieme tonele op kamera.
Meer
’n Nuwe era breek in Pantera aan, ’n boodskap dolwe Amanda se lewe om en die Otters kuier hard. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.
Meer
'Koek' en 'Taktiek' is voor in die TV-koor met ses benoemings elk by vanjaar se Silwerskermtoekennings vir Film en TV.
Meer
Die aktrise Mienke Ehlers, wat naam gemaak het in die rol van Dalena in 'Dinge van ’n Kind', vertel haar hoofrol in Showmax se Afrikaanse universiteitsdrama, 'Wyfie', is iets waaroor sy nog altyd "gedroom en voor gewens het".
Meer
’n Skokontdekking wag op Mia in die laaste twee episodes van die Afrikaanse universiteitsdrama, 'Wyfie', se eerste aflewering.
Meer
Shay leer die waarheid oor haar pa terwyl Natasha slinkse planne het. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, ‘Wyfie’, kan verwag.
Meer
Die 'Wyfie'-stelle het vir die aktrise Kristen Raath só eg gevoel dat sy skoon vergeet het dat dit eintlik net speel-speel is...
Meer
Amanda se troebel verlede kom onder die loep, terwyl Kyla dalk ’n bietjie te hard kuier. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, 'Wyfie', kan verwag.
Meer
Haar karakter in die Showmax-reeks 'Wyfie' is uitgesproke, rebels en droom daarvan om ʼn “mite” te wees. Celeste Loots gesels oor haar ervarings om Amanda te speel en van die voorreg om deel te wees van ʼn Afrikaanse "televisie-revolusie".
Meer
Die eerste drie episodes van Showmax se vreeslose nuwe universiteitsdrama, 'Wyfie', beloof om grense te verskuif vir Afrikaanse televisie.
Meer
Dis jagseisoen! Kyk nou die eerste lokprent van Showmax se nuwe Afrikaanse universiteitsdrama, 'Wyfie', met sterre soos Mienke Ehlers, Celeste Loots, Marguerite van Eeden en Beata Bena Green.
Meer
'Spinners' se tweede seisoen, weer met regie deur die bekroonde 'Niggies'-regisseur Jaco Bouwer, sal volgende jaar op Showmax beskikbaar wees.
Meer
Sukkel jy ook met ’n ‘The Summer I Turned Pretty’-babelas? Met dié popkultuur-fenomeen se derde – en finale – seisoen wat pas klaargemaak het, het ons ’n lys saamgestel van ander heerlike boeke soos dié trilogie deur Jenny Han wat in skitterende TV-reekse omskep is. Lekker kyk!
Meer
Op soek na jou volgende gunsteling Afrikaanse fliek? Met 'Khaki Fever' wat ook nou op Showmax beskikbaar is, het die poel flieks waaruit jy kan kies nog groter geraak. Hier is van die gewildste Afrikaanse flieks op Showmax.
Meer
'My f*k, Marelize!' het die top-posisie by die Suid-Afrikaanse loket (en in Namibië) tydens sy openingsnaweek verower.
Meer