Menu terloops

Resultate vir Suidooster

‘Suidooster’-sterre ruil sepiestel vir Stormsterk-verhoog

‘Suidooster’ se sepiesterre skitter weer helder by vanjaar se Suidoosterfees by die Kunstekaap. 

Meer

Carlo se wêreld: Hoe ‘Suidooster’ se Jadon Booysen en sy karakter saam-saam grootword

Terwyl Carlo se storielyne op ‘Suidooster’ met elke episode al meer reaksie ontlok, is die tienerakteur Jadon Booysen se reis van ’n lukrake oudisie tot dié van ’n toegewyde jong akteur vol hoop en inspirasie.

Meer

Sepievoorskou: Kattige konfrontasies kom in ‘Diepe Waters’, ‘Suidooster’

’n Ego kan ’n mens nie sommer wegsteek nie, maar as jy slinks genoeg is, kan jy oënskynlik wel dwelms, ’n lyk en selfs die vaderskap van jou dogter wegsteek! Lees ons sepievoorkou vir meer oor die drama wat vandeesweek op die kassie gaan uitspeel.

Meer
8

Van ‘Suidooster’ se Angie tot ‘Binnelanders’ se Annetjie: Sonder dié karakters sou ons sepies nie kon klaarkom 

Hier is agt karakters wat (meestal) in die agtergrond van ons plaaslike sepies en telenovals boer, maar waarsonder die storie net nie dieselfde sou wees nie. 

Meer

‘Suidooster’ waai ‘Getroud met Rugby’ se Sean Aucamp-van Noordwyk na Ruiterbosch 

Die akteur Sean Aucamp-van Noordwyk keer terug na sepieland as Mason in ‘Suidooster’ – sy eerste sepierol sedert hy sy ‘Getroud met Rugby’-karakter, Reitz Bekker, se stewels in 2021 opgehang het.

Meer
3

3 goed wat jy oor ‘Suidooster’ se stormagtige April móét weet

Dit blyk ’n paar Ruiterbosch-inwoners gaan in April vir die gek gehou word danksy allerhande kinkels in die kabels in 'Suidooster'.

Meer

Sepievoorskou: Moeilikheid in ‘Suidooster’, lekker kinkel kom in ‘Diepe Waters’

Familie kan soms jou grootste vyand wees, vra maar vir Zelda van ‘Diepe Waters’ en Lee-Aan van ‘Suidooster’ wat tans danksy hul naaste geliefdes hul grootste nood nog beleef! Lees ons sepievoorkou vir meer oor die drama wat vandeesweek uitspeel. 

Meer

Jou ‘Suidooster’-gids vir April 2025

Lee-Ann is raadop met Carlo en Bianca is (wéér) verlief. Kykers kan na dít en nog meer in April op ‘Suidooster’ uitsien. Hier is ons kykgids.

Meer

Sepievoorskou: Nuwe gesigte bring nuwe drama in ‘Diepe Waters’, ‘Suidooster’

Nuwe gesigte is altyd iets waarna ek uitsien, want nuwe bloed bring nuwe drama in sepieland en dís altyd iets om oor opgewonde te raak! Lees ons sepievoorskou vir meer oor die drama wat op kykers vandeesweek wag.

Meer

Mienke Ehlers binnekort in ‘Suidooster’

Die aktrise Mienke Ehlers, wat eersdaags as deel van 'Suidooster' se permanente rolverdeling in dié sepie te sien is, vertel dat haar avontuurlustige karakter vuur onder die inwoners van Ruiterbosch kom maak.

Meer
5

Hiert! Drama-waarskuwing vir ‘Suidooster’ dié herfs…

Dis herfstyd in die Kaap en met hierdie seisoensverandering waai die winde van verandering baie sterk deur die lewens van die inwoners van Ruiterbosch in 'Suidooster' – hier is die top-vyf storielyne om dop te hou.

Meer

Ontmoet vir Riaan Ellis, die akteur agter ‘Suidooster’ se speurder Malherbe

Jy moet weet daar’s groot moeilikheid as Ruiterbosch se speurder Malherbe sy verskyning maak. Ons het met Riaan Ellis, wat die rol van speurder Francois Malherbe in 'Suidooster' sedert 2019 vertolk, gesels. 

Meer

Jou ‘Suidooster’-gids vir Maart 2025

Rhafiek kry bitter swaar, en Carlo speel met vuur. Kykers kan na dít en nog meer in Maart op ‘Suidooster’ uitsien. Hier is ons kykgids.

Meer

‘Vroue ly in stilte’: ‘Suidooster’ se Kaashifa oor skokkende storielyn 

“Ons moet die stigma laat verdwyn en die gevoel van skaamte uitroei. Dis nou die tyd om daaroor te praat. Geen vrou moet ooit alleen ly nie,” sê die aktrise Jawaahier Petersen oor die belangrikheid van haar 'Suidooster'-karakter, Kaashifa, se huidige storielyn waarin sy aan nageboortelike depressie en psigose ly.

Meer

Sepievoorskou: Skokkende draai in ‘Suidooster’, gevaar broei in ‘Binnelanders’

Mense se ware kleure kom dié week in sepieland na vore – en dis nie altyd die mooiste kombinasies nie… Lees ons sepievoorskou vir meer oor die drama wat vandeesweek uitspeel.

Meer

‘Suidooster’: Kyk uit vir dié 5 storielyn-kinkels in Februarie

Dié ‘Suidooster’ kom in Februarie nie saggies teen die hange van die berg af nie… Hier is vyf storielyne wat ‘Suidooster’-kykers in die maand van die liefde hul naels behoorlik gaan laat kou.

Meer

Jou ‘Suidooster’-gids vir Februarie 2025

Justin en Gary se vennootskap gaan deur diepe waters en Kaashifa skok almal om haar. Kykers kan na dít en nog meer in Februarie op ‘Suidooster’ uitsien. Hier is ons kykgids.

Meer

Sepievoorskou: Skokonthullings in ‘Suidooster’, ‘Skemergrond’

Een word verraai, een kry ’n ultimatum en een word die ja-woord gevra. Dit is ’n opwindende tyd in sepieland! Lees ons sepievoorskou vir meer oor die kinkels wat kom.

Meer

Sepievoorskou: Skokke kom in ‘Diepe Waters’, ‘Suidooster’

Daar bestaan nie iets soos ’n rustige begin wanneer dit by ons sepies kom nie. Iets sê vir my die ou Zelda (Sandi Schultz) maak dalk binnekort weer ’n verskyning, terwyl oranje dalk Wade (Dean Smith) se kleur vir 2025 gaan word... Lees ons sepievoorskou vir meer.

Meer

Sepievoorskou: Trouklokke, moeilikheidmakers en spyt in ‘Suidooster’, ‘Diepe Waters’

Die liefde bring soms ewe veel vreugde as pyn… iets wat ’n hele paar van ons sepiekarakters in vandeesweek se episodes besef. Lees ons sepievoorskou vir meer oor wat hierdie week op kykers wag.

Meer

‘Suidooster’: Dié 5 storiekinkels skop 2025 af

‘Suidooster’-aanhangers gaan hul sitplekgordels moet vasmaak, want die nuwe jaar skop teen ’n hoë spoed in Ruiterbosch af!

Meer

Sepievoorskou: Vir wie is ’n tweede kans beskore in ‘Suidooster’, ‘Diepe Waters’?

Die nuwe jaar bring nuwe uitdagings vir ons sepiekarakters... maar nie almal word ’n nuwe begin gegun nie. Lees ons sepievoorskou vir meer oor die kinkels wat vandeesweek op kykers wag.

Meer

Jou ‘Suidooster’-gids vir Januarie 2025

Wade is hande in die hare oor Damian en Hanli worstel met haar begeertes. Kykers kan na dít en nog meer vandeesmaand op 'Suidooster' uitsien.

Meer

Suidooster: Mrs J se tropiese trifle

Mrs J is 'n bobaaskok en sy maak graag dié trifle vir die Jacobs-gesin op Kersdag.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies