Van dáái yshokkiespelers tot ‘Bridgerton’ se Aspoestertjie-verhaal, die terugkeer van die geliefde vampierslagter Buffy en nog ’n 'Game of Thrones' spin-off – hier is ’n keur van die TV-reekse wat vanjaar op kykers wag.
Meer
Die volgende romantiese rondomtaliedans in 'Bridgerton', die terugkeer van die trefferreeks 'Een keer om die son', en die Afrikaanse weergawe van 'The Office' tel onder my top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Van die heerlike derde seisoen van ‘The White Lotus’ en Seth Rogen se briljante ‘The Studio’ tot die ingrypende dramareeks ‘Adolescence’ en die fabelagtige fanfare in ‘Wicked: For Good’ – hier is al die reekse en films wat benoemings vir 2026 se Golden Globes ontvang het, én waar jy dit plaaslik kan kyk.
Meer
Van een van die mees romantiese flieks van alle tye tot een baie, baie spesiale Kersbriefie – hier is ons keuse van Kersfeesflieks om oor dié feestyd te kyk.
Meer
Haar eerste skermrol – as Melissa in Showmax se TV-verwerking van die gewilde 'Spooksoeker'-boeke deur François Bloemhof – is ’n droom bewaarheid, vertel die jong aktrise Zarelda de Bruin.
Meer
"Jy soek daai ietsie..." Die bekroonde aktrise Ira Blanckenberg vertel meer oor hoe sy as 'Spooksoeker' se rolverdeling-regisseur dié reeks, wat nou op kykNET uitgesaai word, se tienersterre gevind het.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Rico Immelman het sy eerste hoofrol in ’n TV-reeks losgeslaan as Warno Alberts in die Showmax-tienerreeks, ‘Spooksoeker’.
Meer
Joshwin Dyson, wat met sy uithalerspel in 'Old Righteous Blues', wat onlangs as Suid-Afrika se Oscar-inskrywing gekies is, beïndruk het, is eersdaags in die Showmax-tienerreeks, 'Spooksoeker', te sien.
Meer
Rico Immelman, ’n 17-jarige graad 11-leerder aan die Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp in Gauteng, het sy eerste hoofrol in ’n TV-reeks losgeslaan as ene Warno Alberts in die Showmax-tienerreeks, 'Spooksoeker'.
Meer
Die volgende romantiese rondomtaliedans in 'Bridgerton', die terugkeer van die trefferreeks 'Een keer om die son', en die Afrikaanse weergawe van 'The Office' tel onder my top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Van ‘Finding Optel’ en 'The Wild Robot' tot ‘Fuller House’ en 'Een keer om die son' – daar is heelparty TV-reekse en flieks wat jy oor die lang skoolvakansie as gesin saam kan kyk.
Meer
Sukkel jy ook met ’n ‘The Summer I Turned Pretty’-babelas? Met dié popkultuur-fenomeen se derde – en finale – seisoen wat pas klaargemaak het, het ons ’n lys saamgestel van ander heerlike boeke soos dié trilogie deur Jenny Han wat in skitterende TV-reekse omskep is. Lekker kyk!
Meer
Sy was effens onseker toe sy ná 16 jaar weg van die kamera haar by 'Suidooster' aangesluit het, maar nou ry sy met ’n lied in haar hart stel toe en verwelkom die skoenlappers wat in haar maag fladder, vertel die aktrise Lindie Strydom.
Meer
Van die wonderlike Afrikaanse reekse 'Wyfie', 'Spooksoeker' en 'Trompoppie' op Showmax, tot die internasionale trefferkomedies 'Never Have I Ever' en 'Fuller House' op Netflix – hier is nege reekse wat jy saam met jou tiener (of alleen!) kan kyk.
Meer
Die skoolvakansie is vol belofte, maar dit beteken nie dat Shani, Dolf en die res drama (of trauma) kan vryspring nie... Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse telenovela, ‘Reënboogrant’, kan verwag.
Meer
Deur haar vertolking van die gesoute nuusleser Adri Joubert in die Afrikaanse dramareeks ‘Die nuusmakers’, is ’n waardering en bewondering van joernaliste in die loopgrawe van die alledaags by haar gekweek, vertel die bekroonde aktrise Rolanda Marais.
Meer
Rachelle woeker met haar slinkse planne om Shani te verneder en die matriekafskeid kom al nader. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse telenovela, ‘Reënboogrant’, kan verwag.
Meer
Hoewel haar rol as ’n taai TV-verslaggewer in die nuwe kykNET-dramareeks, 'Die nuusmakers', dramaties van haar vorige karakters verskil, bring dié vertolking vir die aktrise Roeline Daneel ook volsirkel meer as 15 jaar nadat sy self ’n joernalistiekstudent was.
Meer
Die skrywer-regisseur Winford Collings en mede-regisseur Liyema Speelman se fliek, ‘Adam’, oor ’n tienerseun wat deur alle soorte hel op ’n militaristiese plaasskool gaan, is wel op hul eie skoolervarings gegrond, maar met temas wat strek van idealisme tot verkrampte manlikheid, is dié nie net húl storie nie. Soos hulle ook dan sê: ‘Ons almal ken ’n Adam.’
Meer
Shani is opgewonde oor haar oudisie, maar Rachelle het slinkse planne vir haar... Dít terwyl Sunette met haar gesondheid sukkel. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse telenovela, ‘Reënboogrant’, kan verwag.
Meer
FOTO'S: Kom saam met ons agter die skerms op die stel van kykNET se meevoerende nuwe dramareeks, 'Niggies'.
Meer
Japie slaan sy kloue in Sunette in, maar dan kry sy nuus oor haar gesondheid wat haar hele wêreld omdolwe. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse telenovela, ‘Reënboogrant’, kan verwag.
Meer
Om die rol van Sunette in Showmax se verwerking van die 'Reënboogrant'-boeke te vertolk, is ’n droom bewaarheid, vertel aktrise Mila de Villiers.
Meer
Van Tinarie van Wyk Loots en Jacques Bessenger tot Beer Adriaanse en Cintaine Schutte – van Suid-Afrika se bekendste teater-, film- en televisie-akteurs vorm deel van die besondere rolverdeling van regisseur Jaco Bouwer se nuwe Afrikaanse dramareeks, 'Niggies', wat eersdaags begin.
Meer
Sunette se emosies loop hoog en die Mei-dans sorg vir groot opwinding... en nog groter drama. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse telenovela, ‘Reënboogrant’, kan verwag.
Meer
Op DStv en Showmax
Op DStv en Showmax
'Reënboogrant' is ’n Afrikaanse coming-of-age-storie wat vanaf die gelyknamige boeke in ’n TV-reeks verwerk is.
Meer
Ons het vir die aktrise Minke Marais leer ken op reekse soos 'Mooiweer en warm', en nou roep sy herinneringe van haar skooldae op om Shani Brink, een van die twee Brink-susters wat die kern vorm van Showmax se nuwe telenovela, 'Reënboogrant', te speel.
Meer
"My droom is dat ’n 16-jarige tiener wat dit kyk dit moet dit geniet en kan vereenselwig daarmee, terwyl die ma van 40 wat destyds die boeke gelees het, ook lekker saamkyk, ook sug en gaan, 'Ai, Shani!'” deel die hoofskrywer van Showmax se nuwe Afrikaanse telenovela, 'Reënboogrant'.
Meer