
Twee mans se paaie kruis in ’n ondersteuningsgroep ná die verlies van geliefdes. kykNET se 'Elke donker wolk' verken hoe ’n onverwagse vriendskap ruimte skep vir vergifnis, genesing en hoop.
Meer
Ná ’n voorskou van die eerste episode laat 'Kokkedoor: Klassiek' vir Marteni Burger verlang na haar ouma se resepte én sien sy uit na nog skeppies nostalgie - met ’n knippie kombuisdrama en verrassende kinkels daarby.
Meer
Van wildplase en wynkelders tot huise met karakter: VIA se November-aanbod beloof vars ontdekkings. Kuier saam met Shari Kennedy, Leandie du Randt, Frank Rautenbach en JP Quickelberge, en leer ken die mense, stories en plekke wat Suid-Afrika so besonders maak.
Meer
"Enige persoon se geloofsreis is ’n baie persoonlike reis, en dit gebeur alles baie innerlik", sê Chanel Muller, die skrywer, regisseur en vervaardiger van die kykNET-reeks 'Sy, die meeue en die Heilige Gees'.
Meer
Nefise en haar kinders sit op straat, en Muzaffer is desperaat in die laaste paar episodes van 'Moederhart'. Hier is waarna jy hierdie week (7 tot 10 Oktober 2024) op dié Turkse telenovela op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
Hier is waarna jy hierdie week (30 September tot 3 Oktober 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
Hier is waarna jy hierdie week (23 tot 26 September 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
Hier is waarna jy hierdie week (16 tot 19 September 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
Hier is waarna jy hierdie week (26 tot 29 Augustus 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
Hier is waarna jy hierdie week (19 tot 22 Augustus 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
Hier is waarna jy hierdie week (12 tot 15 Augustus 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
Nefise veg vir haar lewe nadat sy deur Tugba geskiet word... Hier is waarna jy hierdie week (5 tot 8 Augustus 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
Onur en Zeynep se romantiese ekskursie is van korte duur... Hier is waarna jy hierdie week (22 tot 25 Julie 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
’n Onthulling en ’n dreigement... Hier is waarna jy hierdie week (15 tot 18 Julie 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
Tugba se leuens kom op die lappe terwyl Nefise se verlede ook kom spook. Hier is waarna jy hierdie week (8 tot 11 Julie 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
Is daar hoop vir Onur en Zeynep? En gaan Ahmet sy wraaktog voortsit? Hier is waarna jy hierdie week (1 tot 4 Julie 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie kan uitsien.
Meer
Waarna kan jy hierdie week (24 tot 27 Junie 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie uitsien?
Meer
Nuwe vennootskappe en karakters op die vlug... Waarna kan jy hierdie week (10 tot 13 Junie 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie uitsien?
Meer
Tugba se bewerings kan Azime in groot moeilikheid bring, en Asya moet vir Emre jammer sê... Waarna kan jy hierdie week (3 tot 6 Junie 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie uitsien?
Meer
’n Paar karakters neem lewensveranderende besluite, en wat gaan nou aan met Muzaffer? Waarna kan jy hierdie week (27 tot 30 Mei 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie uitsien?
Meer
Muzaffer word gewaarsku, Tugba se jaloesie ken nie perke nie en iemand vang vir Onur en Zeynep saam... Waarna kan jy hierdie week (20 tot 23 Mei 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie uitsien?
Meer
Waarna kan jy hierdie week (13 tot 16 Mei 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie uitsien?
Meer
Waarna kan jy hierdie week (6 tot 9 Mei 2024) op die telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op kykNET&kie uitsien?
Meer
Waarna kan jy hierdie week (29 April tot 3 Mei 2024) op die oorgeklankte Turkse telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op kykNET&kie uitsien?
Meer
Waarna kan jy hierdie week (22 tot 25 April 2024) op die oorgeklankte Turkse telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op kykNET&kie uitsien?
Meer
Waarna kan jy hierdie week (15 tot 18 April 2024) op die oorgeklankte Turkse telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op kykNET&kie uitsien?
Meer
Waarna kan jy hierdie week (8 tot 11 April 2024) op die oorgeklankte Turkse telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op kykNET&kie uitsien?
Meer
Waarna kan jy hierdie week (1 tot 4 April 2024) op die oorgeklankte Turkse telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op kykNET&kie uitsien?
Meer