Menu terloops

Resultate vir Die Real Housewives van die Wynlande

5

5 goed wat jy moet weet van ‘Die Real Housewives van die Wynlande’ se reünie-episodes

Die reünie-episodes van 'The Real Housewives van die Wynlande' is die huisvroue se laaste kans om vir oulaas hul sê te sê en dalk ook ’n kriewelrigheid met sommige van die ander deelnemers uit te klaar. Hier is wat jy moet weet.

Meer

Die Real Housewives van die Wynlande S1

Op DStv

'Die Real Housewives van die Wynlande' is op die oog af net wat die titel verklap: real. Kyk dit op DStv.
Meer

Ontmoet die vroue in ‘Die Real Housewives van die Wynlande’

kykNET het die deelnemers aan die tweede Afrikaanse weergawe van die 'Real Housewives'-franchise bekendgemaak.

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’-reünie: Die kloue kom vir oulaas uit

Die laaste slukkie van die 'Real Housewives van die Wynlande' laat ’n mens smag na meer van hierdie besonderse gebottelde oesjaar, ondanks die feit dat party housewives mekaar vir ’n laaste keer met manicured nails wil bykom!

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’-reünie: Varkies op die hartjies slagpale toe!

Die begin van die einde van die 'Real Housewives van die Wynlande' laat ’n mens met meer vrae as antwoorde – en dit het nie alles te doen met die opgrawe van die ou, en dikwels heilige, koeie uit die verlede se slote nie.

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’ se ‘Karries’ praat prontuit

Hoewel die 'Real Housewives van die Wynlande' se Karen "Karries" Schwendtke die reeks se reünie-episodes noodgedwonge moes misloop, het sy met terloops oor die goed en die sleg van haar ervaring gesels.

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: Catfights en spotlights!

Die amper-einde van die Real Housewives van die Wynlande lewer vir die amper-laaste keer weer ’n paar bitsige en blitsige oomblikke op vir die Queen B’s wat ons vir die afgelope twee maande soveel gegee het om oor te skinder.

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: Misverstande op Mauritius

In die nuutste episode van die 'Real Housewives van die Wynlande' ontlok Amy se opmerkings oor Anita groot drama met Anita wat nie skroom om haar skok en seer daaroor uit te spreek nie.

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: Mooiweer en vuurwarm, met donkerbuie plek-plek…

Die 'Real Housewives van die Wynlande' se tiende episode is ’n vreemde hoofstuk, en nie net omdat dit afspeel op ’n tropiese eiland nie.

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: ’n Spyskaart van dramas

Die negende episode van die 'Real Housewives van die Wynlande' is ’n à la carte-spyskaart van dramatiese gebeure wat soos ’n ordentlike Gordon Ramsay-vloermoer uitspeel.

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: Valley of the Dolls

Die 'Real Housewives van die Wynlande' se agtste episode is net die regte doepa om kykers kiertsregop te laat sit en stel nie vir ’n enkele sekonde teleur nie!

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: Still waters, diepe grond, onder dans die Housewives rond!

Die Real Housewives van die Wynlande se sewende episode is so ’n bietjie '7th Heaven' (die 90’s-reeks oor die pastoor en sy trop kinders) meets die fantastiese 'Desperate Housewives' wat ons vir jare op die voorpunt van ons stoele gehou het – net sonder die naelbytdramas en kinkels…

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: Casino-kaskenades!

Die 'Real Housewives van die Wynlande' se sesde episode spog met ’n verrassing of twee, maar nie genoeg om die hele bak popcorn uit die micro te haal nie. Die drama verskyn soos ’n honger krokodil op Karen se wildsplaas. Helaas, dit is nog net die blink ogies wat bo die oppervlak verskyn – en die bokkies is net op pad om water te gaan drink…

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: Tikkel tokkel, die vroue voel f@K0L!

Anita se opsomming van die TikTok-gedoente wat hierdie week afspeel, is dan ook die deurlopende tema van die vyfde episode van die 'Real Housewives van die Wynlande': “Dis boring, ek is bored!”

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: Die Groot Vyf en die Grootwildjagter

Ná die baie saai en vervelige aflewering van die 'Real Housewives van die Wynlande' verlede week is die vierde episode soos ’n vars tropiese storm wat die wildtuin tref… Én alles verpletter! Michelle beskryf dit as “ ’n stoomtrein van catfights en bitchyness” – nader aan die heilige waarheid kan ’n mens nie kry nie!

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: Toe nie wilder as die wildtuin

Die derde episode van 'Real Housewives van die Wynlande' is een lang uitgerekte advertensie wat afsteek in die drama-departement, maar meer klagtes oplewer as ’n moderne “Karen” wat die bestuurder wil sien in.

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: Wie word gekelder in die Wynlande?

In die tweede episode van 'Die Real Housewives van die Wynlande' is die tafel gedek met ’n spicy spyskaart wat die mond laat water, die oë laat rek, en die asems laat hyg en snak.

Meer

‘Real Housewives van die Wynlande’: Welkom in Wonderland!

Bring die wyn, Mamma! Die naels was vinnig uit in die eerste episode van 'The Real Housewives van die Wynlande'.

Meer

‘Real Housewives’ boer nou in die Wynlande

Eers het vyf vroue van Pretoria die land aan die gons gehad in 'Die Real Housewives van Pretoria' – en nou is die mooie Kaap aan die beurt in 'Die Real Housewives van die Wynlande'.

Meer
16

16 plaaslike realiteitsreekse wat jy nie moet misloop nie

Van boere wat liefde soek tot vurige versoeking – Suid-Afrikaanse realiteitsreekse is volop én propvol drama.

Meer
5

5 hoogtepunte uit ‘Housewives’ Anita Lloyd en Mel Viljoen se gesprek op ‘Laataand by Rian’

Aan die begin het niemand van hulle gehou nie, maar teen die tyd wat die finale episode se eindtitels gerol het, was beide onder kykers se gunsteling-housewives. Só was Anita Lloyd van 'Die Real Housewives van die Wynlande' en Melany Viljoen van 'Die Real Housewives van Pretoria' eens tydens hul gesprek met die aanbieder Rian van Heerden oor hul ervarings as deel van die Housewives-franchise.

Meer

‘Lekker en goed’ met Carmen Niehaus: ’n ‘Housewife’ kook saam

‘Die Real Housewives van die Wynlande’ se Candice Bester is vandeesweek Carmen Niehaus se gas in ‘Lekker en goed’.

Meer

‘Lekker & goed’ met Carmen Niehaus: Shari Kennedy kom kuier

Die TV-persoonlikheid Shari Kennedy is Carmen Niehaus se gas in die derde episode van 'Lekker & Goed'.

Meer

Van ‘Koek’ en ‘Taktiek’ tot ‘Die Byl’ en ‘Wyfie’ – hier is die TV-benoemings vir vanjaar se Silwerskermtoekennings

'Koek' en 'Taktiek' is voor in die TV-koor met ses benoemings elk by vanjaar se Silwerskermtoekennings vir Film en TV.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies