Menu terloops
In Wat om te kyk [6 Sep 2021]

Wesens


Jy gaan wraggies nie kan asemskep nie.

Kyk nou

Wesens
Kyk lokprent

Wesens (2020) is ’n senutergende rit as een van Suid-Afrika se enigste found-footage produksies.

As ’n vreemde vlieende voorwerp in 1967 in die middel van die Karoo se nêrens beland, stel vier lede van die Suid-Afrikaanse intelligensiedienste ondersoek in. Soos die agente die raaiselagtige verskynsel ondersoek, neem een van hulle koers in op ’n persoonlike ontdekkingsreis wat tot lewensveranderende gevolge lei.  

Wesens is enig in sy soort in die Suid-Afrikaanse rolprent-landskap – met ’n kombinasie van arthouse en found footage kinematografie, is die visuele impak iets besonders. Die fliekresensent Leon van Nierop het dit as een van sy topflieks van 2020 bestempel. “Wesens is soos niks wat jy nog in Afrikaans gesien het nie.” 

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

13

Wat om te kyk dié Vrouemaand: 13 reekse en rolprente waarin vroue die storie dryf

Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.

Meer

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Augustus 2026

Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer
Sien alle opsies