Menu terloops

This England

Op Showmax [Gepubliseer op 16 Jan 2023]


In ‘This England’ neem die veelbekroonde akteur en storieskepper Kenneth Branagh die rol van Boris Johnson in.

Kyk nou

This England
Kyk lokprent

This England vertel oor Boris Johnson se ontstuimige bewind as Britse premier soos hy worstel met die Covid-19-pandemie en die implikasies van Brexit. Dit neem ook sy omstrede persoonlike lewe en politieke skuiwe onder die loep. Die sesdelige dramareeks se regisseur is die BAFTA-wenner Michael Winterbottom, bekend vir sy werk op Welcome to Sarajevo

In hul vyfster-resensie beskryf The Evening Standard vir This England as “pragtige televisie, geskiedenis op die skerm gedistilleer… Kyk dit en huil.”

Vanaf 16 Januarie beskikbaar om op Showmax te stroom.

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Augustus 2026

Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Binnelanders’-kykgids vir Augustus 2026

Die waarheid oor ’n dokter lei tot ’n dramatiese wending en Joe is desperaat om vrae oor sy identiteit te beantwoord. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.

Meer
Sien alle opsies