Menu terloops
In Sepies [27 Mei 2024]

Jou telenovela-gids: Groot besluite, groot gevolge in ‘Moederhart’


’n Paar karakters neem lewensveranderende besluite, en wat gaan nou aan met Muzaffer? Waarna kan jy hierdie week (27 tot 30 Mei 2024) op die Turkse telenovela ‘Moederhart’ op kykNET&kie uitsien?

Jou telenovela-gids: Groot besluite, groot gevolge in ‘Moederhart’

Elke week bring ons vir jou ’n opsommende voorskou oor al die drama, smart en skandale waarna jy op kykNET&kie se Turkse telenovelas, wat na Afrikaans oorgeklank is, kan uitsien. Hier is wat hierdie week op Moederhart gaan uitspeel.

Moederhart

Maandag, 27 Mei

Ahmet besluit om sy lewe te verander. Nefise besluit om van Muzaffer te skei. 

Dinsdag, 28 Mei 

Muzaffer stort ineen. Tugba probeer dan weer in sy goeie boekies te kom.  

Woensdag, 29 Mei 

Kemal probeer Emre oorreed om terug te kom werk toe. Azime kry dit in haar kop dat Kemal eintlik agter Nefise aan is. 

Donderdag, 30 Mei

Zeynep stem in om saam met Onur en Zerrin uit te gaan vir ete. Kemal en Nefise loop mekaar toevallig in die park raak. 


Moederhart word Maandae tot Donderdae om 20:00 op kykNET&kie (DStv-kanaal 145) en DStv Stream uitgesaai.

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Dís waar jy die 2026 Golden Globe-benoemdes plaaslik kan kyk

Van die heerlike derde seisoen van ‘The White Lotus’ en Seth Rogen se briljante ‘The Studio’ tot die ingrypende dramareeks ‘Adolescence’ en die fabelagtige fanfare in ‘Wicked: For Good’ – hier is al die reekse en films wat benoemings vir 2026 se Golden Globes ontvang het, én waar jy dit plaaslik kan kyk.

Meer
10

Wat om te kyk: 10 Kersfeesflieks vir die feestyd

Van een van die mees romantiese flieks van alle tye tot een baie, baie spesiale Kersbriefie – hier is ons keuse van Kersfeesflieks om oor dié feestyd te kyk. 

Meer
10

Gesinsvermaak: Kyk dié 10 reekse en flieks saam-saam

Van ‘Finding Optel’ en 'The Wild Robot' tot ‘Fuller House’ en 'Een keer om die son' – daar is heelparty TV-reekse en flieks wat jy oor die lang skoolvakansie as gesin saam kan kyk. 

Meer
3

‘Skemergrond’ in Desember: Hou dié storielyne dop

'Skemergrond' se mense beleef ’n stormagtige Desember met van liefde wat blom tot pynlike herlewings uit die verlede. Hier is die storielyne wat jy vandeesmaand moet dophou.

Meer
Sien alle opsies