Menu terloops

DStv

Rian van Heerden vertel oor nuwe reeks, ‘Moeder’, wat hulde aan ma’s bring

Elke episode van die nuwe reeks 'Moeder' wentel om die unieke band tussen ma en kind.

Meer
10

‘Suidooster’: 10 storielyne wat kykers sover vanjaar geruk het

Daar was lewensgevaarlike gesondheidskrisisse, onverwagse ouerskap, hartseer afskeidnemings, geheime verhoudings en skouspelagtige openbare vernederings – hier is die grootste 'Suidooster'-wendings sover vanjaar.

Meer

‘Het jy geweet?’ Interessante feite oor ‘Boer soek ’n vrou’ voor die nuwe seisoen begin

'Boer soek ’n vrou' is een van Suid-Afrika se gewildste en langdurigste werklikheidsreekse. Hier is ’n paar springmieliefeite oor dié trefferreeks voordat die nuwe seisoen op 23 Julie begin uitsaai.

Meer

Leandie du Randt sink haar tande in ‘Koek’ se Veronika

In 'Koek' se tweede seisoen verras Leandie du Randt as Veronika, ’n karakter met veel meer kompleksiteit as wat haar voorkoms verklap. Sy gesels oor hoe die rol haar uitgedaag het om sonder oordeel te speel, en hoe toneelspel haar help om seer in haar eie lewe te verwerk.

Meer

Jou kykgids vir ‘Boer soek ’n vrou’ se 18de seisoen

Hier is wat jy in elke episode van die nuwe seisoen van die maatsoekreeks ‘Boer soek ’n vrou’, wat vanaf Donderdag 23 Julie 2026 op kykNET uitsaai, kan verwag.

Meer

Van ‘Magda Louw’ en ‘Die Kantoor’ tot ‘Niggies’ en ‘Appels en tee’ – hier is die TV-benoemings vir vanjaar se Silwerskermtoekennings

Jaco Bouwer se boeiende dramareeks ‘Niggies’ spog met die meeste benoemings by vanjaar se Silwerskermtoekennings vir Film en TV.

Meer

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: Dit gaan woes in Worcester

Die 13de episode van ‘In die sop: Gastehuisrevolusie’ op kykNET met aanbieder Janie du Plessis is die laaste een in die huidige seisoen waar gastehuiseienaars met woord én daad bygestaan is. 

Meer

‘Ontwaak’ word ‘wakker’ in die spanning tussen vryheid en behorendheid

Skrywer Wessel Pretorius en regisseur André Velts pak met die rillerreeks 'Ontwaak' weer ’n keer ’n storie van kwesbaarheid, behorendheid en identiteit aan.

Meer

Silwerskermfees: Dié nuwe TV-reekse by vanjaar se fees geloods

Die loodsepisodes van ’n opwindende dramareeks gegrond op Deon Meyer se 'Blood Safari', die première van die tweede seisoen van 'Spinners', asook drie Afrikaanse dokumentêre reekse word by vanjaar se Silwerskermfees bekendgestel.

Meer

‘ONTWAAK’: ‘Koek’ se Cindy Swanepoel, ‘Reënboogrant’ se Minke Marais in nuwe Afrikaanse rillerreeks

’n Nuwe Afrikaanse rillerreeks op DStv Stream, 'ONTWAAK', met Cindy Swanepoel en Minke Marais in die hoofrolle, bring vrae oor behorendheid – en wat ons sal prysgee vir aanvaarding – onder die loep.

Meer

‘Die Wynmeester’ keer terug na die kassie vir tweede seisoen

Ná afloop van ’n suksesvolle eerste seisoen, is dit weer tyd vir 'Die Wynmeester' op VIA om die land se wyntalent te ontkurk en te laat asemhaal, net soos ’n goeie wyn dit verdien.

Meer

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: Nuwe vere in Kuilsrivier

In die voorlaaste episode van 'In die sop: Gastehuisrevolusie' op kykNET was aanbieder Janie du Plessis oorgehaal om ’n gastehuis in die sop nie net met raad nie, maar ook met daad, nuwe hoop te bring.

Meer

‘Elders: Viëtnam’: Wat jy van dié besonderse reisreeks moet weet

In die agtste seisoen van die bekroonde reisreeks 'Elders', deurkruis die stapper en skrywer Erns Grundling Viëtnam in ’n reis van noord na suid. 

Meer

‘Klippe kou’ oor veel meer as ou karre, stofpaaie en adrenalien

In 'Klippe kou', ’n dokkie-realiteitsreeks wat vier spanne volg soos hulle veteraanmotors opbou en regmaak vir die legendariese Bull Run by Vanwyksvlei, is dit die stories van gewone Suid-Afrikaners wat die grootste indruk maak.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’: Onthou jy nog… 

As daar nou een maatsoekreeks is wat kykers reeds van 2008 landwyd aan’t gons hou, is dit ‘Boer soek ’n vrou’ op kykNET. Hier is ’n paar kort terugflitse na hoogtepunte in dié reeks oor die afgelope jare.

Meer

‘Kokkedoor: Klassiek’: 5 dinge wat jy moet weet om in te skryf

Staan nader, onthoukokke en kinkelkokke. ‘Kokkedoor’ is terug met ’n klassieke kinkel en kykNET soek weer opnuut na Suid-Afrikaners en Namibiërs wat met hart, herinnering en vernuf kan kook – maar inskrywings sluit binnekort.

Meer

‘Lottoland help ’n dorp’: Leah gesels oor veerkragtigheid, trane en die vlammetjie van hoop

In die vyfde seisoen van ‘Lottoland help ’n dorp’ neem die reeksaanbieder, Leah van Niekerk, kykers weer op ’n heerlike avontuur na plekke neem waarvan talle dalk nog nooit gehoor het nie.

Meer

Sepievoorskou: Verhoudings word getoets en harte moet kant kies dié week

Ons sepievoorskou vertel jou meer oor waarna jy hierdie week (6 tot 10 Julie) op ‘Binnelanders’, ‘Skemergrond’ en ‘Suidooster’ kan uitsien.

Meer

Wat om te kyk: Moenie dié 6 stories in Julie misloop

Van ’n nuwe oes boere wat ’n liefdesmaat soek tot die senutergende aksie van die Wêreldsokkertoernooi-eindstryd – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer

‘In die sop: Gastehuisrevolusie’: Janie en haar span gee vir dié lodge sy ‘nuwe begin’

Janie du Plessis en die res van die 'In die sop: Gastehuisrevolusie'-span kies in vandeesweek se episode koers na Walkerville.

Meer

Bennie Fourie en sy broers is terug met nuwe seisoen van ‘Die Broer Toer’

Die TV-skepper Bennie Fourie en sy broers is eersdaags terug op die kassie met ’n nuwe seisoen van ‘Die Broer Toer’.

Meer
5

‘Diepe Waters’ in Julie: Hou dié 5 storielyne dop

Daar is geen tekort aan drama en intrige vandeesmaand in 'Diepe Waters' nie. Hier is vyf storielyne wat kykers vasgenael gaan hou.

Meer
6

‘Suidooster’: Stormagtige tye wag op kykers

’n Yskoue front van drama tref ‘Suidooster’ in Julie met die een storm ná die ander wat Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar dié kykNET-sepie afspeel, teister. 

Meer

Boeiende ‘Beter as Gister’ oor meer as net pa-wees

In TV-skeppers René en Corné van Rooyen se nuutste familiedrama, ‘Beter as Gister’, word kykers in ’n maalkolk van uiteenlopende gesinsdinamikas – eg en resonerend – gedompel, terwyl tradisoneel aanvaarde idees van familierolle, uitgedaag word. 

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies