Menu terloops

Space Force S1-2

Op Netflix [Gepubliseer op 18 Feb 2022]


Die tweede seisoen van die maltrap-komedie, ‘Space Force’, is nou op Netflix.

Space Force S1-2

In die tweede seisoen van Space Force, is daar ’n nuwe baas op die plaas en generaal Naird (Steve Carrell) en sy span het slegs vier maande om vir die nuwe Amerikaanse president te oortuig om nie hul afdeling, Space Force, af te skaf nie.

Terselfdertyd speel daar ook heelwat drama in die karakters se persoonlike lewens af, wat dreig om die span onder die druk te laat swig. 

Buiten die Carrell, sluit die rolverdeling Friends se Lisa Kudrow, The Good Place se Ben Schwartz en die briljante John Malkovich in. 

Vanaf 18 Februarie.

Kyk ook:

Kry Netflix met DStv

DStv-intekenare kan met die nuwe Explora Ultra toegang tot Netflix kry. Kry dit nou →

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Dís waar jy die 2026 Golden Globe-benoemdes plaaslik kan kyk

Van die heerlike derde seisoen van ‘The White Lotus’ en Seth Rogen se briljante ‘The Studio’ tot die ingrypende dramareeks ‘Adolescence’ en die fabelagtige fanfare in ‘Wicked: For Good’ – hier is al die reekse en films wat benoemings vir 2026 se Golden Globes ontvang het, én waar jy dit plaaslik kan kyk.

Meer
10

Wat om te kyk: 10 Kersfeesflieks vir die feestyd

Van een van die mees romantiese flieks van alle tye tot een baie, baie spesiale Kersbriefie – hier is ons keuse van Kersfeesflieks om oor dié feestyd te kyk. 

Meer
10

Gesinsvermaak: Kyk dié 10 reekse en flieks saam-saam

Van ‘Finding Optel’ en 'The Wild Robot' tot ‘Fuller House’ en 'Een keer om die son' – daar is heelparty TV-reekse en flieks wat jy oor die lang skoolvakansie as gesin saam kan kyk. 

Meer
3

‘Skemergrond’ in Desember: Hou dié storielyne dop

'Skemergrond' se mense beleef ’n stormagtige Desember met van liefde wat blom tot pynlike herlewings uit die verlede. Hier is die storielyne wat jy vandeesmaand moet dophou.

Meer
Sien alle opsies