Menu terloops
In Wat om te kyk [25 Aug 2025]

Silwerskermfees 2025: Waar en wanneer om vanjaar se stories te kyk


Van die première van die hartverwarmende ‘My f*k, Marelize!’ tot ‘Tussen hemel en aarde’, die aangrypende dokumentêre verhaal van ’n gesin se tragiese verlies – vanjaar se Silwerskermfees het weereens voortgebou op meer as ’n dekade se ontwikkelingsprojekte in die plaaslike filmbedryf.

Silwerskermfees 2025: Waar en wanneer om vanjaar se stories te kyk

Hier is waar en wanneer jy al die titels wat by vanjaar se Silwerskermfees gewys het, kan kyk:

Kortprente en kort dokumentêre

Al dié Silwerskermfees-kortprente en -kort dokumentêre word op kykNET en DStv Stream uitgesaai en is ook ná uitsending op Catch Up beskikbaar. 

Sondag 31 Augustus, vanaf 20:00

Saterdag 6 September, vanaf 20:30

Sondag 7 September, vanaf 20:00

Saterdag 13 September, vanaf 20:30

Sondag 14 September, vanaf 20:00

Saterdag 20 September, vanaf 20:30

Dokumentêre

  • Jou MASE taal, weeklikse episodes vanaf Sondag 21 September om 20:00 op kykNET en DStv Stream (kanaal 144).
  • Unspoken War, alle episodes is vanaf Woensdag 12 November op Showmax beskikbaar. Ook weekliks op M-Net en DStv Stream (kanaal 101) vanaf 12 November om 21:00. 

TV-reekse 

  • Fanaties, vanaf Woensdag 5 November om 20:00 op kykNET en DStv Stream (kanaal 144).
  • Vaal Riviera, vanaf Vrydag 22 Augustus op Showmax. 
  • Spoorloos: Losprys, vanaf Dinsdag 26 Augustus om 20:00 op kykNET en DStv Stream (kanaal144).
  • Ontwaak, in 2026 op Showmax. 

Speelfilms 

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Augustus 2026

Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer

Jou ‘Binnelanders’-kykgids vir Augustus 2026

Die waarheid oor ’n dokter lei tot ’n dramatiese wending en Joe is desperaat om vrae oor sy identiteit te beantwoord. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.

Meer
Sien alle opsies