Met die Afrikaanse dramareeks, 'Die nuusmakers', wat tans op kykNET uitsaai, vertel ons jou meer oor agt ander fassinerende en aangrypende stories wat in en om die nuuskantoor afspeel.
MeerDie tweede aflewering van een van die grootste plaaslike TV-reekse nog – 'Shaka iLembe'; die stroperige romkom-vervolg, 'Semi-soeter' met skermbekendes Anel Alexander en Nico Panagio; die werklik wilde dokkiereeks 'Chimp Crazy'; en die vierde uittog van die bekroonde komediereeks 'Hacks', tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
MeerDie skoolvakansie is vol belofte, maar dit beteken nie dat Shani, Dolf en die res drama (of trauma) kan vryspring nie... Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse telenovela, ‘Reënboogrant’, kan verwag.
MeerAline verloor amper haar kop oor Caio, en Agatha se terugkeer blyk ʼn bedreiging vir meer as een karakter te wees... Dít en nog meer wag op ‘Plaas van passie’-kykers in Junie. Hier is ons handige kykgids.
MeerToe die gordyn op 'Arendsvlei' sak, was Roberto Kyle reeds in gesprek met die 'Binnelanders'-span, en kort daarna het hy die rol van dr. Joe Olivier losgeslaan. Die akteur het met Tarren-Lee Habelgaarn oor dié kruispad gesels.
MeerOor die jare het kykers al kennis gemaak met heelwat onvergeetlike TV-skurke. Maar sedert 'Skemergrond' begin het, is daar ’n nuwe naam wat opkom as ons van sepieskurke praat: Christine.
MeerEen verhouding vat vlam, twee misluk en ’n ou gesig laat die monde oophang. Lees ons sepievoorskou vir meer oor die drama wat vandeesweek op kykers wag.
MeerKykers se harte is geroer in Donderdag, 5 Junie se episode van die kykNET-telenovela 'Diepe Waters' toe Pam (Tracey-Lee Oliver) en Siseko (Chumani Pan) vir mekaar die ja-woord in ’n pragtige seremonie gegee het.
MeerWat wag op 'Skemergrond'-kykers in Junie? Dié telenovela gaan in die komende weke almal aan die raai hou. Hier is vyf gebeure wat die Gemoedsdrif-inwoners vandeesmaand gaan ruk.
MeerMet die Kaapse winter in volle swang, lyk dit asof die een storm ná die ander in Junie in ‘Suidooster’ se Ruiterbosch, gaan losbars.
MeerAline verloor amper haar kop oor Caio, en Agatha se terugkeer blyk ʼn bedreiging vir meer as een karakter te wees... Dít en nog meer wag op ‘Plaas van passie’-kykers in Junie. Hier is ons handige kykgids.
Meer’n Troue, ’n losprys en ’n ongenooide kuiergas sorg vir die grootste drama hierdie week. Lees ons sepievoorskou vir meer oor die kinkels wat vandeesweek uitspeel.
MeerJunie se episodes van ‘Diepe Waters’ is propvol draaie wat jy beslis nie gaan sien kom nie…
MeerElla en Henry se verhouding wankel, en Delia neem ’n moeilike besluit. Dít en nog meer wag op 'Binnelanders'-kykers vandeesmaand.
MeerBridgette en Nazeem stamp (weer) koppe en Kaashifa se terugkeer lei tot spanning. Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in Junie kan uitsien.
MeerDie opwinding – en spanning – loop hoog oor Pam en Siseko se troue, Nina en Juvan se jong liefde kry die wind van voor, en iemand loods ’n smeerveldtog teen Gys. Hier is waarna ‘Diepe Waters’-kykers vandeesmaand kan uitsien.
MeerRuan en Lily se verhouding verdiep terwyl Christine se nimmereindigende wraaktog teen die Louws voortduur. Dít en nog meer is waarna ‘Skemergrond’-kykers in Junie kan uitsien.
Meer’n Vuurwarm liefdesdriehoek is besig om in die kykNET-sepie ‘Suidooster’ vlam te vat! En die Suidooster-karakter wie se hart al die meeste gebreek is – jip, dis Bianca – is nou tussen twee mans wat op haar verlief is, vasgevang.
MeerGroot gebeure sorg vir groot drama. Dubbel die druk en dubbel die teleurstelling is ’n realiteit vir inwoners van Gemoedsdrift in ‘Skemergrond’ en Ruiterbosch in ‘Suidooster’. Lees ons sepievoorskou vir meer oor die drama wat vandeesweek op kykers wag.
MeerHoewel hulle nie meer daagliks op ons skerms verskyn nie, bly hierdie voormalige sepie- en TV-sterre deel van die kultuurstof van Suid-Afrikaanse televisie. Ons vertel jou meer van vyf ikoniese Afrikaanse akteurs wat ’n blywende indruk op kykers met hul toneelspel gemaak het, maar sedertdien hul vlerke gesprei en opwindende nuwe avonture buite sepieland onderneem het.
MeerWie is die staatsaanklaer wat so naarstig vasberade is om uit te vind wie werklik vir Willem (Deon Lotz) in 'Skemergrond' vermoor het? Die aktrise Ronel Stander vertel meer oor haar karakter, die vurige Samantha Stone, wat vandeesweek in dié telenovela jag maak.
MeerKyk, ons weet as Christine (Devonecia Swartz) betrokke is, kom daar moeilikheid in 'Skemergrond'. Maar in ’n nuwe storielyn wat besig is om te ontvou, is dit veral Tyler (Ruben Engel) wat die spanningsdrade stywer draai.
MeerOu liefde blom vir drie van Ruiterbosch se inwoners, terwyl twee van Gemoedsdrift vir hul sondes moet boet en een gesin in Boskruin uitmekaar gedryf word. Lees ons sepievoorskou vir meer oor wat vandeesweek wag.
MeerDie Suid-Afrikaanse operasanger Brittany Smith maak binnekort haar sepiedebuut wanneer sy ’n gasverskyning in kykNET se 'Suidooster' maak.
Meer'Skemergrond' se Khadija Heeger is ’n aktrise wat al baie lewens geleef het, diep liefgehad het, dapper geveg het en steeds bly groei, op en agter die skerm. Sy het met Tarren-Lee Habelgaarn gesels.
MeerDie tronk en ’n oranje pakkie lyk asof dit beslis op twee Gemoedsdrift-inwoners se bingo-kaartjies vir 2025 is, terwyl ’n Ruiterbosch-inwoner moontlik ’n noodlottige diagnose ontvang. Lees ons sepievoorskou vir meer oor wat vandeesweek wag.
MeerOf hulle nou tough love uitdeel, inmeng in hul kinders se verhoudings, of hul kroos ten alle koste wil beskerm, dié 11 moeders en moederfigure is die hart (en drama) van ons sepies en telenovelas.
MeerDie vierde Stormsterk-konsert, wat die 'Suidooster'-sepiesterre by die jaarlikse Suidoosterfees in Kaapstad aangebied het, was ook die afskop van dié sepie se tiende verjaardagvieringe.
Meer