Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.
Meer
Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.
Meer
Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.
Meer
Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Haar eerste skermrol – as Melissa in Showmax se TV-verwerking van die gewilde 'Spooksoeker'-boeke deur François Bloemhof – is ’n droom bewaarheid, vertel die jong aktrise Zarelda de Bruin.
Meer
Van ‘Finding Optel’ en 'The Wild Robot' tot ‘Fuller House’ en 'Een keer om die son' – daar is heelparty TV-reekse en flieks wat jy oor die lang skoolvakansie as gesin saam kan kyk.
Meer
Van familievriendelike lokettreffers tot betowerende TV-avonture – dié sewe stories op Showmax behoort die jongklomp (en selfs die ouer klomp!) dié vakansie vir ’n wyle te vermaak.
Meer
Die kortfilm 'Min of Meer' – oor ’n vrou wat soos ’n meermin leef en nooit haar meerminstert uittrek nie – is die aktrise Cindy Swanepoel se debuut as regisseur, met Anél Wood wat die draaiboek geskryf het.
Meer
Die briljante mediese drama 'The Pitt', onheilspellende raaisels in die tweede seisoen van 'Wednesday', die nuwe seisoen van 'Boer soek ’n Vrou' en die volgende uittog van die 'Spoorloos'-franchise tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Zoë Saldaña met ’n verstommende vertolking in die veelbesproke ‘Emilia Pérez’, Adrien Brody met sy indringende spel in ‘The Brutalist’, en Kieran Culkin in ’n loopbaanbeste rol waarvoor hy amper-amper nee gesê het – hier is vanjaar se Oscarwenners én waar jy dié bekroonde rolprente kan stroom.
Meer
Vanjaar is 14 kortfilms en vier dokumentêre kortes vir die Silwerskermfees geskep. Die derde sarsie stories uit dié kreatiewe oes word hierdie Saterdagaand, 21 September 2024, op kykNET uitgesaai.
Meer
Wat om te kyk: Die tweede seisoen van die epiese TV-vertelling van 'Lord of the Rings', heerlike humor in 'JACKPOT!', die Afrikaanse romkom, 'Eksie Perfeksie' en die ongelooflike historiese drama, 'The Tattooist of Auschwitz', tel onder my keur van TV-vermaak vir vandeesmaand se redakteurskeuse.
Meer
‘House of the Dragon’, gegrond op die skrywer George R.R. Martin se boek ‘Fire & Blood’, wat sowat 200 jaar voor die gebeure van ‘Game of Thrones’ afspeel, se tweede seisoen is alles wat ons van die eerste seisoen wou gehad het – en soveel, soveel meer.
Meer
Van dodelike aksie tot ’n dramatiese ommekeer – dié TV-reekse tel onder terloops se topkeuses wat jy in 2023 kon (en steeds kan) stroom.
Meer
Op Ander
Op Ander
In die reeks 'Good Omens', nou op Prime Video, brei die storievertellers uit op die verhaal wat op Terry Pratchett en Neil Gaiman se gelyknamige topverkoperboek gegrond is.
Meer
Op Ander
Op Ander
'Foundation' is ’n wetenskapfiksiereeks oor ’n groep bannelinge wat die Galaktiese Ryk tot ’n val moet bring. Beide seisoene is op Apple Tv+ beskikbaar om te stroom.
Meer
Op Netflix
Op Netflix
Ons moes amper té lank asem ophou vir hierdie een, maar siedaar, die nuutste seisoen van die heerlike fantasiereeks, 'The Witcher', is uiteindelik op Netflix beskikbaar.
Meer
Op Ander
Op Ander
'The Gryphon' is gegrond op die uiters gewilde boekreeks deur Wolfgang Hohlbein waarvan al meer as 40 miljoen eksemplare verkoop is.
Meer