Menu terloops

Afrikaans

‘Skemergrond’: Dié 5 storielyne het kykers vasgenael gehou in 2025

Van Hazel se affair tot die dramatiese wyse hoe dwelmbaas Beeno uiteindelik vasgetrek is – dié was van ‘Skemergrond’ se grootste storielyne vanjaar.  

Meer

‘Binnelanders’: 5000 episodes later…

Die gewilde sepie 'Binnelanders' vier binnekort ’n besondere mylpaal wanneer dié storie se 5 000ste episode in Januarie uitgesaai word.

Meer

Lieflike ‘Die Kwiksilwers’ wys jy’s nooit te oud vir enigiets nie

In 'Die Kwiksilwers', nou op Showmax beskikbaar, onderneem vier bejaarde vriendinne ’n skreeusnaakse reis deur die Karoo om ’n meteorietstorting te beleef. Jordy Sank, regisseur en mede-draaiboekskrywer van dié Afrikaanse fliek, vertel meer oor dié speelfilm en sy ongelooflike rolverdeling.

Meer

‘Suidooster’ se grootste kinkels in 2025

Die afgelope jaar het daar heelwat dramas afgespeel in Ruiterbosch, die denkbeeldige woonbuurt waar kykNET se treffersepie, 'Suidooster', hom afspeel. Dié sewe storielyne het die grootste kinkels en draaie vanjaar opgelewer.

Meer

‘Suidooster’ se Jenna gesels oor haar groot TV-deurbraak en waar alles begin het

Die 13-jarige Judi Hattingh is blitsvinnig besig om kykers se harte as Jenna in die kykNET-sepie, 'Suidooster', te steel. Sy vertel vir ons oor die oomblik wat sy besef het dat die verhoog haar ware tuiste is en haar ervaring as jong akteur op ’n stel vol veterane in een van die land se gewildste sepies.

Meer

‘Kokkedoor: Son & see’: Vakansiepot… of flop? Als wat jy oor episode 4 moet weet

Pannekoeke en eenskottelgeregte was op vandeesweek se spyskaart vir die oorblywende ses spanne in ‘Kokkedoor: Son & see’. 

Meer

‘Kokkedoor: Son & see’: ‘Eet, kook en leef… familie bo alles!’

Eers het hul pannekoeke geflop en toe kom hulle die flaters van alle flaters in die kombuis oor – hul hoender was nog rou… Maar hulle het elke oomblik op die stel van ‘Kokkedoor: Son & see’ terdeë geniet, sê die pa-en-dogter-span Frans en Una-Belle van Wyk: “Dankie aan julle wat ons lewe so vol gemaak het.”

Meer

‘Een keer om die son’: Hart van nuwe seisoen draai om hoop, deel medeskepper Donnalee Roberts

Een van die grootste plaaslike TV-treffers in 2024 was die dramareeks ‘Een keer om die son’ – 2026 begin dus sommer op ’n goeie noot vir kykers met die tweede seisoen wat op 20 Januarie op kykNET begin uitsaai. Kyk nou die lokprent.

Meer

Terloops se lekkerste onderhoude van 2025

Van 'Boer soek ’n vrou' se Reandi Grey en 'Suidooster' se Cole Wessels tot 'Reënboogrant' se Minke Marais en 'Diepe Waters' se Sandi Schultz en Justin Strydom – Terloops se skrywers het met heelwat kunstenaars oor die afgelope jaar gesels. Hier is van die hoogtepunte uit dié gesprekke wat ons nog lank ná 2025 sal bybly.

Meer

‘Te goed om waar te wees’ vertel Sharfa du Plessis oor rol as ‘Skemergrond’ se Haylee

Agter die nuwe 'Skemergrond'-karakter Haylee Dalton staan Sharfa du Plessis, wat ook haar televisiedebuut in dié gewilde telenovela gemaak het. Of kykers nou van Haylee hou of haar verpes, een ding is seker, Sharfa het reeds ’n blywende indruk op die mense van Gemoedsdrif gemaak...

Meer
5

‘Binnelanders’: Dié 5 storielyne het kykers in 2025 laat gons

Van tegno-gevegte en wraakplanne tot die afsterwe van ’n geliefde karakter en ’n huwelik in troebel water... Daar was baie drama wat vanjaar in 'Binnelanders' uitgespeel het, maar dié storielyne het veral uitgestaan.

Meer
10

Wat om te kyk: 10 Kersfeesflieks vir die feestyd

Van een van die mees romantiese flieks van alle tye tot een baie, baie spesiale Kersbriefie – hier is ons keuse van Kersfeesflieks om oor dié feestyd te kyk. 

Meer

Depressie het haar aan keel gehad, vertel Amor Vittone in ‘Waar daar ’n wil is’

Die vermaaklikheidster Amor Vittone ontboesem haar hart op vandeesweek se episode van die geselsprogram 'Waar daar ’n wil is'. Hier is wat jy kan verwag.

Meer

‘Groen Namibië’ keer (uiteindelik) terug vir opwindende sesde seisoen 

Dit was ’n lang vier jaar se wag, maar die gewilde natuurbewaringsreeks ‘Groen Namibië’ keer in Januarie terug vir ’n nuwe seisoen propvol hartroerende oomblikke.

Meer
10

Gesinsvermaak: Kyk dié 10 reekse en flieks saam-saam

Van ‘Finding Optel’ en 'The Wild Robot' tot ‘Fuller House’ en 'Een keer om die son' – daar is heelparty TV-reekse en flieks wat jy oor die lang skoolvakansie as gesin saam kan kyk. 

Meer

‘Kokkedoor: Son & see’: Kom ons braai! Als wat jy van episode 3 moet weet

In die derde episode van 'Kokkedoor: Son & see' moes die oorblywende sewe spanne die braaivleisvure aansteek en wys hoe hulle met ’n steak kan toor. 

Meer

‘Kokkedoor: Son & see’: ‘Kook met jou hart, wen met jou kop’

“Wanneer dinge in die kombuis warm geraak het, het my pa my net met daai blik van hom aangekyk, en dan wéét ek: ‘Hou kop, moenie stres nie'," vertel Stefvan oor sy 'Kokkedoor: Son & see'-ervaring saam met sy pa, Anton, nadat dié span in vandeesweek se episode hul voorskote moes ophang.

Meer

‘Kokkedoor: Son & see’: Die verlede ontmoet die hede met die eerste ‘Kokkedoortjie’-wenner op die stel 

Die gasbeoordelaar vir vandeesweek se episode van 'Kokkedoor: Son & see' weet maar al te goed hoe warm dit werklik in die Kokkedoor-stoor kán word, al was hy destyds net ’n skrale 13-jarige oue knapie met ’n groot liefde vir die kombuis. Jip, Edwin Theron van ‘Kokkedoortjie’ kom kuier! 

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Wie nie waag nie, wen nie – laaste kans om vir boere te skryf

Vat ’n kans op liefde! Briewe aan die 18de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ se tien boere moet voor middernag op 4 Desember 2025 ingedien word.

Meer
3

‘Ek, Hy en Jy’: 7 dinge wat jy van Reandi en Bobby se ‘romanse’ moet weet

Die romantiese minireeks ‘Ek, Hy en Jy’, met Reandi Grey en Bobby van Jaarsveld in die hoofrolle, is ligte vermaak vir die feesseisoen. 

Meer
5

‘Diepe Waters’: Dís die 5 storielyne om vandeesmaand dop te hou

Arno en Karla se verhouding word op die proef gestel, terwyl Leandri alles in haar vermoë doen om vrede by die huis te herstel. Henry worstel met sy volgende stap met Lettie, en die dinamika tussen Juvan en Nina bly uiters gespanne.

Meer

‘Boer soek ’n vrou’ S18: Luan gereed om toekoms met perfekte pasmaat te begin

"Ek soek ’n vrou wat lief is vir die Here en weet waar haar krag vandaan kom. Iemand wat lag en lewe," deel 'Boer soek ’n vrou' se Luan.

Meer
6

Hittegolf op hittegolf propvol drama in ‘Suidooster’ dié feestyd

’n Hittegolf van bykans-ongekende drama wag op ‘Suidooster’-kykers in Desember, en dié storielyne gaan kykers behoorlik die sweet van afwagting laat aftap.

Meer

Jou ‘Dikker as water’-kykgids vir Desember 2025

Dis nie maanskyn en rose tussen Doğa en Fatih nie en Nursema waag groot... Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op ‘Dikker as water’-kykers wag.

Meer
Laai meer

Featured Meer stories

Sien alle opsies