Menu terloops

Dead to Me S1-3

Op Netflix [Gepubliseer op 17 Nov 2022]


Jen en Judy keer terug vir die derde en laaste seisoen van die briljante komedie-drama, ‘Dead to Me’.

Dead to Me S1-3
Kyk lokprent

Dead to Me se skryfwerk is slim, die spel is skerp, en jinne, ek gaan dié karakters mis. Die onwaarskynlike vriendskap tussen Jen en Judy is wat die storielyn so meesleurend maak. 

Die reeks het ’n punt van 90% op die resensiewebwerf Rotten Tomatoes met die konsensus dat dit juis die uithalerspel van beide hoofspelers, Christina Applegate en Linda Cardellini, is wat die reeks verhef.

Vanaf 17 November op Netflix beskikbaar om te stroom.

Nog soortgelyke kykstof:

Kry Netflix met DStv

DStv-intekenare kan met die nuwe Explora Ultra toegang tot Netflix kry. Kry dit nou →

Wat, waar en wanneer?

Ons kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.

Sien ook Meer

Jy sal hou van:

13

Wat om te kyk dié Vrouemaand: 13 reekse en rolprente waarin vroue die storie dryf

Wat om te kyk: Vir Vrouemaand het ons ’n kyklys saamgestel van reekse en rolprente waarin kragtige aktrises aan onvergeetlike vroue-karakters lewe gee.

Meer

Wat om te kyk: Moenie dié stories in Augustus misloop nie

Van 'Gesels' en Michael Fassbender se 'The Agency' tot 'Ted Lasso' en 'Reacher' se vierde seisoene – hier is ons keur van TV-hoogtepunte vir vandeesmaand.

Meer
12

Wat om te kyk: 12 Afrikaanse reekse om nou te stroom

Van die rillerreeks ‘Donkerbos’ en 'Ontwaak' tot die bekroonde 'Koek' en 'Wyfie' – hier is ons keur van die beste Afrikaanse stories om nou op DStv Stream te kyk.

Meer

Jou ‘Skemergrond’-kykgids vir Augustus 2026

Christine kry ’n nare verassing en Ruan en Amber stel ’n gevaarlike lokval... Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.

Meer
Sien alle opsies