Van die heerlike derde seisoen van ‘The White Lotus’ en Seth Rogen se briljante ‘The Studio’ tot die ingrypende dramareeks ‘Adolescence’ en die fabelagtige fanfare in ‘Wicked: For Good’ – hier is al die reekse en films wat benoemings vir 2026 se Golden Globes ontvang het, én waar jy dit plaaslik kan kyk.
Meer
Van een van die mees romantiese flieks van alle tye tot een baie, baie spesiale Kersbriefie – hier is ons keuse van Kersfeesflieks om oor dié feestyd te kyk.
Meer
Van ‘Finding Optel’ en 'The Wild Robot' tot ‘Fuller House’ en 'Een keer om die son' – daar is heelparty TV-reekse en flieks wat jy oor die lang skoolvakansie as gesin saam kan kyk.
Meer
'Skemergrond' se mense beleef ’n stormagtige Desember met van liefde wat blom tot pynlike herlewings uit die verlede. Hier is die storielyne wat jy vandeesmaand moet dophou.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Blessed be! Seisoen vyf tel op nadat June wraak teen haar ontvoerder, teisteraar en verkragter, bevelvoerder Fred Waterford, geneem en hom met haar kaal hande uitmekaar geskeur het.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Die tweede seisoen van ‘The Last of Us’ begin vyf jaar ná Joel (Pedro Pascal) se onlosmaaklike leuen aan Ellie (Bella Ramsey).
Meer
Op DStv
Op DStv
'Niggies' is as waremisdaadreeks ’n eerste vir kykNET en is gegrond op die ontvoering en moord van twee niggies, Issie Fourie en Petro Nel, in Odendaalsrus in 1966, ná ’n besoek aan die dorpswembad.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Die lag-uit-jou-maag-uit-lekker komediereeks, 'The Righteous Gemstones', se vierde seisoen is nou ook op Showmax beskikbaar om te stroom.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
'The Sex Lives of College Girls' gee die ervarings van vier eerstejaarstudente met vermaaklike deernis weer. Kyk dit nou op Showmax.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Wall Street Journal beskryf 'Transplant' as “die beste mediese reeks op Amerikaanse televisie”.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
'The Cleaning Lady', gegrond op die Argentynse reeks 'La Chica que Limpia', is ’n bloederige misdaaddrama.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
In Showmax se Afrikaanse tennisdrama, Breekpunt, span die aktrise Chelsea Thomas weer kragte saam met haar 'Spinners'– en 'Arendsvlei'-medester Cantona James.
Meer
Op Netflix
Op Netflix
'Formula 1: Drive to Survive' is ’n opwindende dokumentêre reeks wat ’n blik gee op wat agter die skerms by die Formule Een-wêreldkampioenskap afspeel.
Meer
Op DStv en Showmax
Op DStv en Showmax
'Reënboogrant' is ’n Afrikaanse coming-of-age-storie wat vanaf die gelyknamige boeke in ’n TV-reeks verwerk is.
Meer
Op DStv
Op DStv
'Die Byl' is geskoei op die ware loopbaan van bekendste speurder, Piet Byleveld. Die vyfde seisoen stroom nou op kykNET.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Eddie Redmayne is vir ’n Golden Globe-toekenning benoem vir sy aangrypende toneelspel in senutergende rillerreeks, 'The Day of the Jackal'. Kyk dit op Showmax.
Meer
Op Netflix
Op Netflix
'American Primeval' is ’n onbeskaamde blik op die bloederige Amerikaanse Weste in die 1850's.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Rico Immelman het sy eerste hoofrol in ’n TV-reeks losgeslaan as Warno Alberts in die Showmax-tienerreeks, ‘Spooksoeker’.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Die Los Angeles Times het 'Based on a True Story', geskep deur Jason Bateman (Ozark) en Craig Rosenberg (The Boys), bestempel as ’n “skreeusnaakse aanklag teen die publiek se beheptheid met morbiede misdaad". Kyk albei seisoene op Showmax.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Die Afrikaanse komediereeks 'Taktiek' is op die fantastiese Amerikaanse sitkom, 'Brooklyn Nine-Nine', gegrond.
Meer
Op DStv en Showmax
Op DStv en Showmax
Donkerbos draai om ’n senutergende moordraaisel wat begin met die ontdekking van die liggame van ses kinders in ’n verlate woud in die klein dorpie van Donkerbos in Limpopo.
MeerOp DStv
Op DStv
Kim Engelbrecht lewer uithalerspel in die boeiende plaaslike misdaaddrama, 'Reyka'.
Meer
Op DStv
Op DStv
'The Gilded Age' is ’n periode-dramareeks deur die bekroonde TV-skepper Julian Fellowes. Fellowes is ook die skepper van Downton Abbey.
Meer
Op DStv
Op DStv
'Magda Louw' vertel die storie van Magda en haar man Erhard, wat aan ’n werklikheidsreeks deelneem. So gebeur dit dan dat daar ’n kameraspan is wat hulle oral volg om hul lewens vas te lê.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Dit is nou wel vier jaar ná die bekroonde eerste seisoen uitgesaai is (dankie, Covid-19!), maar 'World on Fire' is terug vir ’n tweede seisoen op Showmax.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
'The Guardian' het 'Blue Lights' as een van die beste reekse van die jaar bestempel.
MeerOp Showmax
Op Showmax
Die Emmy-benoemde aktrise Natasha Lyonne, veral bekend vir haar briljante spel in Russian Doll en Orange Is The New Black, speel ene Charlie Cale in die Oscar-benoemde Rian Johnson se raaiselreeks, 'Poker Face'.
Meer
Op Showmax
Op Showmax
Die komediereeks 'American Auto' het volpunte op die resensiewebwerf Rotten Tomatoes. Dit is nou op Showmax.
Meer