Die nuwe seisoen van Gerrie Pretorius se 'Leef jou Reis' beloof om kykers te bekoor met bestemmings wat beide eksoties en nostalgies is.
Meer
Met Showmax se dae getel, gaan ons binnekort ’n groot gros Afrikaanse speelfilms, kortprente, reekse en dokkies op dié plaaslike stroomdiens moet groet. Maak dus ’n plan om vir oulaas een van die gewildste Afrikaanse flieks op Showmax te kyk.
Meer
Daar is ’n meer-as-vriendskap-vonk tussen Uys en Nicolette en as Hannah verdwyn, is almal op hol. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Rhafiek kry skokkende nuus wat die Samsodiens verpletter en Zoë en Angie begrawe – skynbaar – die strydbyl... Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in Maart kan uitsien.
Meer
Carmen Niehaus is terug op kykNET met die tweede seisoen van ‘Lekker & Goed’ en in die eerste episode bederf sy Hannes van Wyk met ’n Campari-teedrankie, filo-beetsouttert, pitabroodjie en panna cotta.
Meer
Die nuwe seisoen van Gerrie Pretorius se 'Leef jou Reis' beloof om kykers te bekoor met bestemmings wat beide eksoties en nostalgies is.
Meer
Die waremisdaadreeks ‘Niggies’, wat vandeesweek op Showmax vrygestel is, is moeilike kykstof, maar word in die hande van vernuftige storievertellers ’n moet-kyk wat wys misdaad is allermins ’n nuwe verskynsel in Suid-Afrika.
Meer
Elke liewe kledingstuk, motor en mat, word deel van die hartklop van ’n reeks soos ‘Niggies’. Dié volle reeks is nou ook op Showmax beskikbaar om te stroom. Die produksie- en -kostuumontwerpers van 'Niggies', Rocco Pool en Mariechen Vosloo, vertel hoe hulle dié reeks se visuele wêreld geskep het.
Meer
Met Showmax se dae getel, gaan ons binnekort ’n groot gros Afrikaanse speelfilms, kortprente, reekse en dokkies op dié plaaslike stroomdiens moet groet. Maak dus ’n plan om vir oulaas een van die gewildste Afrikaanse flieks op Showmax te kyk.
Meer
Drama, intrige, moord – en met ’n sterbelaaide rolverdeling wat akteurs soos Erica Wessels, Jana Kruger, Amalia Uys en Jacques Bessenger insluit, blyk dit 'Die oord' gaan kykers op hul tone hou...
Meer
Fatih en Aylin word op heterdaad betrap en ʼn papegaai het almal op horings... Hier is ’n voorsmakie van wat vandeesmaand op ‘Dikker as water’-kykers wag.
Meer
Daar is ’n meer-as-vriendskap-vonk tussen Uys en Nicolette en as Hannah verdwyn, is almal op hol. Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Rhafiek kry skokkende nuus wat die Samsodiens verpletter en Zoë en Angie begrawe – skynbaar – die strydbyl... Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in Maart kan uitsien.
Meer
Romanse? Check. Voorspelbaarheid (en tog ook nie). Check. Tranetrekkers? Check.
Meer
Ons is maar net mense, ons dink met ons pense... En daar is wraggies baie plaaslike kosprogramme waarin lipafleklekker geregte opgedis word.
Meer
Smeulende tonele is volop in dié reekse en flieks.
Meer
’n Dokkiereeks oor een van Suid-Afrika se mees gesiene akteurs, Frank Opperman, nog ’n uittog in die hof in die senutergende regsdrama ‘The Lincoln Lawyer’, en die nuwe hoë oktaan-seisoen van 'F1: Drive to Survive' tel onder my top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Die tonge gaan weer binnekort klap wanneer die sesde seisoen van ‘Sê jou sê’ op Sondag 2 Februarie begin.
Meer
Kuite, boude en spiere het ’n groot rol gespeel in vandeesweek se episode van 'Op my eish!'...
Meer
Die beste flieks word al lankal nie meer spesifiek vir die grootskerm ontwikkel nie – daarvan kan bekroonde flieks wat deur stromingsplatforms vervaardig is, soos 'CODA' en 'Roma', getuig. So, wat lê hierdie jaar op stromingsdienste voor wat die vrystelling van oorspronklike rolprente betref?
Meer
Leandri moet ’n haas ontmoontlike besluit neem, en Siseko kry skokkende nuus. Hier is waarna ‘Diepe Waters’-kykers vandeesmaand kan uitsien.
Meer
Ruan maak ’n deurbraak in sy ondersoek... maar dan gebeur iets wat hom soos ’n vuishou tref. Dít en nog meer wag op ‘Skemergrond’-kykers vandeesmaand.
Meer
Arme Angie gaan (steeds) deur diepe waters terwyl nuwe liefde vir Zoë wink... Dít en nog meer is waarna ‘Suidooster’-kykers in Februarie kan uitsien.
Meer
At trek swaar ná Laetitia se dood en Ella is bekommerd oor Johan se bedoelings... Dít en nog meer is wat op ‘Binnelanders’-kykers vandeesmaand wag.
Meer
Ryan Coogler se 'Sinners' is voor in die koor met nie net die meeste benoemings vir vanjaar se Oscars nie, maar ook as die rolprent met die meeste benoemings nog.
Meer
“Dit is ’n storielyn wat aandui hoe vatbaar kwesbare jong mans is vir die verkeerde invloede... die effek daarvan lei tot onheilspellende gevolge," sê die akteur Ayden October oor sy karakter se huidige onrusbarende storielyn in 'Skemergrond'.
Meer
‘Die girls kan nogal soos honger leeus lyk wat op hul prooi wil spring…’ Jip, dit is omtrent hoe dinge in die afgelope episode van ‘Op my eish!’, waarin die voormalige Ruan Smith ’n liefie soek, uitgespeel het.
Meer
Die Van Wyk-familie van 'Een keer om die son' is terug vir ’n tweede omwenteling om die son. Hier is sewe redes om dit nie mis te loop nie.
Meer