Van dáái yshokkiespelers tot ‘Bridgerton’ se Aspoestertjie-verhaal, die terugkeer van die geliefde vampierslagter Buffy en nog ’n 'Game of Thrones' spin-off – hier is ’n keur van die TV-reekse wat vanjaar op kykers wag.
Meer
Die volgende romantiese rondomtaliedans in 'Bridgerton', die terugkeer van die trefferreeks 'Een keer om die son', en die Afrikaanse weergawe van 'The Office' tel onder my top-keuses vir vandeesmaand.
Meer
Van die heerlike derde seisoen van ‘The White Lotus’ en Seth Rogen se briljante ‘The Studio’ tot die ingrypende dramareeks ‘Adolescence’ en die fabelagtige fanfare in ‘Wicked: For Good’ – hier is al die reekse en films wat benoemings vir 2026 se Golden Globes ontvang het, én waar jy dit plaaslik kan kyk.
Meer
Van een van die mees romantiese flieks van alle tye tot een baie, baie spesiale Kersbriefie – hier is ons keuse van Kersfeesflieks om oor dié feestyd te kyk.
Meer
Ruan en Lily se verhouding verdiep terwyl Christine se nimmereindigende wraaktog teen die Louws voortduur. Dít en nog meer is waarna ‘Skemergrond’-kykers in Junie kan uitsien.
Meer
Wat noem jy ’n wanfunksionele gesin wat saam op vakansie gaan? ’n Tikkende, konflik-gelaaide tydbom.
Meer
Die vonk is uit Henk en Sofia se verhouding – dis nou totdat hulle weer saam in die kooi beland.
Meer
Fiela se Kind is ’n roerende verhaal oor ’n ma en seun wat deur ’n wrede wêreld van mekaar geskei word.
Meer
Op Showmax
Jy gaan wraggies nie kan asemskep nie.
Meer