Met die Afrikaanse dramareeks, 'Die nuusmakers', wat tans op kykNET uitsaai, vertel ons jou meer oor agt ander fassinerende en aangrypende stories wat in en om die nuuskantoor afspeel.
MeerDie tweede aflewering van een van die grootste plaaslike TV-reekse nog – 'Shaka iLembe'; die stroperige romkom-vervolg, 'Semi-soeter' met skermbekendes Anel Alexander en Nico Panagio; die werklik wilde dokkiereeks 'Chimp Crazy'; en die vierde uittog van die bekroonde komediereeks 'Hacks', tel onder ons top-keuses vir vandeesmaand.
MeerDie skoolvakansie is vol belofte, maar dit beteken nie dat Shani, Dolf en die res drama (of trauma) kan vryspring nie... Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse telenovela, ‘Reënboogrant’, kan verwag.
MeerAline verloor amper haar kop oor Caio, en Agatha se terugkeer blyk ʼn bedreiging vir meer as een karakter te wees... Dít en nog meer wag op ‘Plaas van passie’-kykers in Junie. Hier is ons handige kykgids.
MeerWat om te kyk: Daar is heelwat ander meesleurende polisie- en misdaadreekse om te stroom – hier is ons keur van die huidige bestes.
MeerIn die vyfde aflewering van 'In die sop' leer Bertus en Misi die mense en meer van die geskiedenis van Bokkomlaan in Velddrif van nader ken.
MeerDie aksiebelaaide reeks, ‘Spinners’, bring twee akteurs van ‘Arendsvlei’ byeen. Gaan die vonke dié keer tussen Cantona James en Chelsea Thomas spat? Chelsea vertel meer oor haar rol as Amber in Showmax se 'Spinners'.
MeerBoer Quintus, ’n deelnemer aan die 16de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’, meen hy het heelwat om te bied rondom geloof en groei.
MeerSanel het vir ‘Boer soek ’n vrou’ ingeskryf op soek na iemand wat haar kan aanvaar vir die mens wat sy is.
MeerSy hoofrol as as Ethan in die adrenalien- en dramabelaaide nuwe Showmax-reeks 'Spinners', het die 'Arendsvlei'-akteur Cantona James gehelp om sy eie trauma te verwerk en ou wonde te genees.
Meer‘Boer soek ’n vrou’ se boer Lulani sê die liefde lê daarin dat jy jouself sonder enige filter vir iemand anders wys.
Meer‘Boer soek ’n vrou’ se boer Niel glo aan 100% ín wees en kan nie sy opgewondenheid oor wat die toekoms inhou, beteuel nie.
Meer‘Boer soek ’n vrou’ se boer JW glo dis nou die regte tyd vir ’n tweede mens-asem in sy huis wat saam met hom kan lag . . . . en dit dalk op die dansbaan sal waag.
Meer‘Boer soek ’n vrou’ se boer Janco se hart was al gebreek, maar hy hoop dat hy iemand sal ontmoet wat gereed is vir wat hy kan bied.
Meer‘Boer soek ’n vrou’ se boer Jacques is alreeds besig om plek te soek waar hy sy ideale pasmaat wil vra om te trou.
MeerGaan ‘Boer soek ’n vrou’ se boer Hendri een van die gelukkige boere wees wat sy liefdesmaat in die 16de seisoen van dié reeks gaan vind?
MeerBoer Daandré gee nie moed op nie. Hy glo die 16de seisoen van ‘Boer soek ’n vrou’ kom op die regte tyd vir hom om die perfekte liefdesmaat te vind.
MeerOp Showmax
Op Showmax
Die komediereeks 'American Auto' het volpunte op die resensiewebwerf Rotten Tomatoes. Dit is nou op Showmax.
MeerOp Netflix
Op Netflix
In Netflix se 'Beckham' span die Oscar-wenners Fisher Stevens en John Battsek kragte saam om dié sokkerspeler se verhaal te vertel.
MeerOp Netflix
Op Netflix
Met 'The Fall of the House of Usher' het die gruwelmeester Mike Flanagan weereens iets goddeloos geskep.
MeerOp Showmax
Op Showmax
'Son of a Critch' is ’n hartverwarmende blik op hoe ’n tienerseun die uitdagings van grootword probeer omseil.
MeerOp Ander
Op Ander
As jy gehou het van die woeste, wilde, aksiebelaaide 'The Boys', is 'Gen V' ook so reg in jou kraal met rowwe en grusame, tog met donker humor.
MeerOp DStv
Op DStv
Die andersheid van 'Accused', waar hofsake hoogty vier, is dat dit vanuit die beskuldigde se perspektief vertel word. Die reeks is op M-Net en DStv Stream beskikbaar.
MeerOp Showmax
Op Showmax
Dit raak nou warm op agt weke lange reis wat tot drie jaar gerek het. Hulle beweeg al hoe nader aan die son . . .
MeerOp Netflix
Op Netflix
15 mans en 15 vroue. Wie gaan "I do" sê voor die altaar en wie gaan droëbek alleen huis toe gaan in 'Love is Blind' se nuwe seisoen?
MeerLus vir ’n heerlike hoendergereg met ’n byt? Probeer 'Kokkedoor Vuur & Vlam'-beoordelaar Bertus Basson se lipafleklekker resep vir peri-peri-hoender.
MeerOp Showmax
Op Showmax
Die dramareeks '1883' volg die Dutton-familie soos hulle armoede probeer ontsnap en van die Weste na Montana reis ná die Amerikaanse Burgeroorlog.
MeerOp Showmax
Op Showmax
’n Graf. ’n Kliniese sielkundige met ’n haas perfekte lewe. Maar is daar ’n duiwel wat iewers ronddraai in die eerste seisoen van 'The Suspect' op Showmax.
Meer