Van die heerlike derde seisoen van ‘The White Lotus’ en Seth Rogen se briljante ‘The Studio’ tot die ingrypende dramareeks ‘Adolescence’ en die fabelagtige fanfare in ‘Wicked: For Good’ – hier is al die reekse en films wat benoemings vir 2026 se Golden Globes ontvang het, én waar jy dit plaaslik kan kyk.
Meer
Van een van die mees romantiese flieks van alle tye tot een baie, baie spesiale Kersbriefie – hier is ons keuse van Kersfeesflieks om oor dié feestyd te kyk.
Meer
Van ‘Finding Optel’ en 'The Wild Robot' tot ‘Fuller House’ en 'Een keer om die son' – daar is heelparty TV-reekse en flieks wat jy oor die lang skoolvakansie as gesin saam kan kyk.
Meer
'Skemergrond' se mense beleef ’n stormagtige Desember met van liefde wat blom tot pynlike herlewings uit die verlede. Hier is die storielyne wat jy vandeesmaand moet dophou.
MeerOns kies en keur die beste plaaslike en internasionale sepies, reeks en flieks om nou op Showmax, DStv en Netflix te kyk.
Van Hazel se affair tot die dramatiese wyse hoe dwelmbaas Beeno uiteindelik vasgetrek is – dié was van ‘Skemergrond’ se grootste storielyne vanjaar.
Meer
In 'Die Kwiksilwers', nou op Showmax beskikbaar, onderneem vier bejaarde vriendinne ’n skreeusnaakse reis deur die Karoo om ’n meteorietstorting te beleef. Jordy Sank, regisseur en mede-draaiboekskrywer van dié Afrikaanse fliek, vertel meer oor dié speelfilm en sy ongelooflike rolverdeling.
Meer
Die afgelope jaar het daar heelwat dramas afgespeel in Ruiterbosch, die denkbeeldige woonbuurt waar kykNET se treffersepie, 'Suidooster', hom afspeel. Dié sewe storielyne het die grootste kinkels en draaie vanjaar opgelewer.
Meer
Van tegno-gevegte en wraakplanne tot die afsterwe van ’n geliefde karakter en ’n huwelik in troebel water… Daar was baie drama wat vanjaar in ‘Binnelanders’ uitgespeel het, maar dié storielyne het veral uitgestaan.
Van een van die mees romantiese flieks van alle tye tot een baie, baie spesiale Kersbriefie – hier is ons keuse van Kersfeesflieks om oor dié feestyd te kyk.
Alles wat jy oor streaming, data, Showmax, DStv en Netflix moet weet.
Daar is so baie lekker programme op die nuwe Showmax...maar data is nie juis goedkoop nie. Daar is egter heelwat maniere om beheer oor jou dataverbruik en -kostes tydens binge-sessies te neem.
Meer
Iets wat jy oor die nuwe, beter, en goedkoper Showmax wil weet? Dié handige gids is net wat jy nodig het.
Meer
Showmax trek ’n nuwe, blinker, baadjie aan met die stromingsdiens se nuwe app – en nuwe lidmaatskapopsies vir kykers – wat vanaf 23 Januarie 2024 beskikbaar sal wees. Hier is wat jy moet weet.
Meer